The Hill Estate Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinandstraat 1, The Hill Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Hill Estate Apartment is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die landgoed is naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die area.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'ns tort of 'n bad. Die ten volle toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n onderdakstoep wat spog met 'n gasbraai wat gaste kan benut.
Die landgoed is 1,5 m vanaf die Market Square winkelsentrum en restaurante en 3 km vanaf Lookout Beach. Gaste is ook net 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ferdinandstraat 1, The Hill Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hill Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinandstraat 1, The Hill Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap