Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hillcrest

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Hillcrest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amy L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

10/10! Hillcrest is regtig een van die lekkerste gastehuise waar ek al gebly het!

Ek spandeer baie tyd by verskillende gastehuise a.g.v my werk, maar die gastehuis was een van die bestes as nie die beste een waar ek al gebly het nie! Kos flippen lekker! Kamers netjies en perfek vir iemand wat werk. Ligging is perfek ook! Sal Hillcrest vir enige iemand voorstel!

The Hillcrest se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Amy. Dit was so lekker om jou hier te he.

The Hillcrest
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrest-rylaan 67, Beaconbaai, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPDsxSlEj5AG2iDqDfePtvAgCJa2MFiim6OE0JL5HCIMJG6ghSh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 67 Hillcrest Drive Beacon Bay 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.977886251134 27.944733317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang