Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hills Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hills Guest House is in 'n stil woonbuurt in Hartenbos, langs die Tuinroete geleë. Dit is die perfekte plek om te herlaai en is naby die strand, besienswaardighede en aktiwiteite.

Verblyf word in 4 kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en TV's. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Gesonde kontinentale ontbyt wat 'n verskeidenheid vrugte, jogurt, graankos, sap, muffins, tee en koffie insluit, word voorsien.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike sitareas, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Hartenbosstrand 3,3 km ver en Langeberg Mall is 3,8 km ver.

Ligging

  • Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbos Hills, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8486e00218da5548f70f3a9843b2dcec0f204da373869007216435f0e643176be274ac3c5df41d2b62a7b19f46993a1a6b1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 51 Geelhout Avenue Hartenbos Hills 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122315405185 22.096199601505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang