Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hilton Bush Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Mark G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We stayed for 3 nights to tour the Midlands. The resort is wonderful. We stayed for 3 nights to tour the Midlands and to visit Hilton where the children were on activities. The resort is wonderful and while the dirt roads can be muddy, the distance means it's quiet and you get a chance to see some of the wild animals (Duiker, Owls, Scrub hare etc). The breakfasts are a real treat. I would stay there again if in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige plek, skoon, stylvol en baie vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Gerieflik en sonder enige probleme. Oor die algemeen was dit 'n aangename plek om te bly en ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Lovely bush break. The aloes were really showing off when we visited Hilton Bush Lodge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ivor G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2023

Dis baie mooi, maar diens is swak. Mooi plekkie, ons was 2 nagte daar, nogal baie betaal per aand, ons het nie ontbyt gehad nie maar ons was uit die oggend en sommer hul ondersteun vir ontbyt, geen diens en toe ons vra of ons kan ontbyt toe kyk die vrou ons snaaks uit en sê sy sal uitvind, ons het gesê los, maar ons sal in die dorp gaan eet, verder het hul nie die kamer skoongemaak nie, net die bed opgemaak, ons moes ons nat handdoeke gebruik en die borde wat gebruik was is nie gewas nie en net so gelos. Ons melk en koffie in die kamer is nie volgemaak nie en ons het toe nie melk of koffie weer gehad nie, verder soos ek sê baie mooi, maar die looppad na die karre kan mens nie gebruik nie, want daar is 'n bos wat die looppad toegroei en die paadjie se gras is lank. Ons moes om loop deur die modder, want dit het gereën, ek dink net vir dit wat ons gekry het is R900 'n aand werd en nie R1700 per aand nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sj D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Stil. Het ons verblyf regtig geniet. Stil en rustig met 'n baie mooi uitsig. Selfs bokkies wat saans voor ons stoep verby gestap het. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

A real bush experience in luxurious setting. Staff friendly and super helpful. Rooms beautiful and clean. Breakfast great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalena M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Baie rusitge en stil lodge met mooi verblyf! Ons het 2 Deluxe-kamers bespreek. Baie goeie waarde vir wat mens betaal. Die lodge is baie stil en rustig wat 'n groot plus is. Ons het alles nodig gehad in die eenheid wat ons benodig het. Groot plus vir die "block out" gordyne en DStv. Pragtige uitsig uit ons kamer uit. Al kritiek wat ek het is die skoonheid van die eenheid toe ons arriveer. Ons mikrogolf was baie vuil van kos van vorige gaste en ons stort se teëls teen muur was nie skoon nie (nog seep gehad van vorige gaste). Die eenheid het ook 'n afstof nodig agter die bed, en op die hang ligte. Die skoonmakers het die volgende dag ons albei se eenhede netjies kom maak deur skottelgoed te was en bed op te maak, wat bitter min gastehuise/lodges doen. Hiervoor gee ek 'n 10/10 vir diens. Die inklok en uitklok was ook baie maklik en gerieflik. Ek sal die lodge en Deluxe-kamers aanbeveel vir 'n naweek se verblyf.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rustig en pragtige natuurskoon! Die verblyf is baie netjies met die mooiste uitsig oor 'n vallei met 'n waterval. Lieflike area vir voëlkykers! Die personeel is vriendelik en ons het tuis gevoel. Heerlike ontbyt genuttig. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Pragtig, gemaklik, ten volle toegerus. Pragtige, stylvolle akkommodasie. Met alles wat jy mag nodig kry. Pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D534, Hilton, 20 km vanaf Pietermaritzburg, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NjkwNWIyLTMxNmMtNDc2ZC05NDgwLTZlOTA2NGEyNjAyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off the D534 Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.496396954844 30.266853868961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang