Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilton Castle

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-laan 25, Leonard, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hilton Castle, met sy baksteenkonstruksie, lyk soos 'n kasteel en is in 'n stil en veilige woonbuurt in sentraal Hilton, KwaZulu-Natal.

Verblyf word in 3 en suite-kamers met 'n gemaklike bed gebied. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad.

Elke kamer het privaat toegang tot 'n stoep, 'n waaier, TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin met 2 natuurlike strome wat deurloop en 'n staproete agter in die woud. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, wynproe, tennis, visvang, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ilze C
Saam met lewensmaat
5.0
Kan moeilik as oorslaapplek geklop word. Ons het ons verblyf baie geniet en sal weer kom.
Aug 2024
Riana G
Saam met vriende
5.0
Heerlijk gebly. Dankjewel Bertus vir jou gasvryheid. Ons het heerlik gebly. Kamer was silwerskoon en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en...
Sien meer
Aug 2024
Erik O
Saam met lewensmaat
5.0
Hilton's fluweel. Ons was hartlik ontvang deur Bertus en hy het ons opgradeer na 'n groter kamer. Die verblyf is skoon en netjies en het lekker gebly....
Sien meer
Jun 2024
Jessica N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid. Fantastiese diens. Baie dankie.
Jun 2024
Johnathan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic option. Would definitely recommend! Our stay was great. Host was fantastic and accommodating. Went to stay for one night of o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Park-laan 25, Leonard, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilton Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-laan 25, Leonard, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53d922a1a6b6cabbfc43b7243398a37c86fc022c74f1e3f4c981b3de05cf2a9106a8dcda53ede2e1bd7e4526308850fc047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 25A Park Lane Leonard 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.5468903 30.3026239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang