The Historical Boutique Hotel
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C20, Plot 39, Stampriet, 0000, Hardap
- Vanaf R950 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
The Historical Boutique Hotel is op 'n heuwel in die klein dorpie Stampriet in 'n lieflike tuin met hoë bome, 'n dam en lieflike uitsigte geleë.
Verblyf is beskikbaar in kamers in klipgeboue wat slaapplek aan 1 tot 4 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens en dubbelbeddens, en die en suite-badkamers het storte en toilette. Die kamers het lugversorging, kluise, verwarmers en lei na 'n privaat stoep.
Die gastehuis het 'n plonspoel met vars fonteinwater, 'n gelisensieerde kroeg met 'n TV, 'n pooltafel, gratis WiF en 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam op die grasperk. Verder is daar braaigeriewe vir groot groepe en parkeerplek op die perseel.
Stampriet is aan die oewer van die Auobrivier geleë en is bekend vir sy varswaterbronne en manjifieke palmbome. Dit word deur rooi duine en kalksteenrante omring. Gaste kan die Duitse soldate se begraafplase en 'n warmwaterbron op 'n plaas sowat 10 km vanaf die dorp besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Langs die C20, Plot 39, Stampriet, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C20, Plot 39, Stampriet, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang