Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hobbit Hole

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende vinnige oornag fasiliteit. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Baie dankie Oom Piet. Hoop julle het 'n heerlike vakansie geniet!

Gerrie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

10/10. Daleen was super behulpsaam vir ons gewag tot laat en in die reën om ons te ontvang. Alles was 100% in orde, skoon en netjies. Sal definitief weer inloer as ons deur Bloemfontein gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Dankie Gerrie. Julle kan maar weer so buitjie reën saambring as julle verbykom

Rina S
1 nag
5.0
Nov 2024

Vyf ster gehalte! Puik, ongelooflike skoon, netjiese en veilige oornag plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Dankie vir jou terugvoer! So bly ek het julle ontmoet!

Theuns K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sekerlik van die beste troeteldiervriendelike verblyf in Bloemfontein. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is besonder netjies en baie goed toegerus. Ons sal beslis weer daar oornag op pad see toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Concrete C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was ongelooflik lekker. Daleen was so vriendelik en bedagsaam, ons het vroeër ingeboek en sy het ons so welkom laat voel. Baie dankie, dit was 'n voorreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Juanita, ek is so bly julle het dit so positief ervaar! Bly ek kon julle ontmoet!

Corne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi en skoon. Oulike, skoon plekkie. Goeie haardroër. Die gasvrou het dadelik gehelp tydens navrae. Sal dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet!

Etienne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal definitief aanbeveel. Alles was 100%. "Attention to detail" maak die verblyf eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

My beste plek waar ek bly in Bloem. Altyd skoon, netjies met vriendelike ontvangs. Altyd lekker om hier te oornag. Skoon, netjies, vriendelike ontvangs en alles wat mens nodig het. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect stay, easy to access from the N1. We were pleasantly surprised when we arrived - the unit was much nicer than expected. It is tastefully decorated and feels fresh. Bed linen was of excellent quality. We had everything we needed. The 2-plate gas hob was a bonus because we make coffee with our own mocha pot. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Dearest Victoria, Thank you for sharing your positive experience. So glad you had a good stay!

Arista B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag verblyf vanaf Gansbaai na Gauteng toe. Die verblyf was uitstekend, baie netjies en uiters goed toegerus. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
The Hobbit Hole
Dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8075d6c7098ee4f97b445b70e557e349b4268f412bfd18cf2fa7fbab57176c9d510e06a3e3cdd0ba28d797d12c39df04a9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.084564423938 26.229337266045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang