Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hobbit Hole

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hobbit Hole is versteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater in Bloemfontein. Die knus kamer is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in hierdie omgewing kan verken.

Die oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamer het 'n lessenaar, TV en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, gastoof, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Bloemfontein-besoekers wat op soek is na opwindende dinge om te doen en te sien, word bederf met keuse. Besigheidsreisigers sal vind dis naby aan die stad, tóg in 'n rustige buurt. Die verblyf is 5 km vanaf Oranje Meisiesskool, en ander skole in die noordelike voorstede, is ook maklik bereikbaar.

Let dat die privaat buite-area slegs plaveisel het, maar die gemeenskaplike parkeerarea het 'n klein grasperk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Concrete C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker. Daleen was so vriendelik en bedagsaam, ons het vroeër ingeboek en sy het ons so welkom laat voel. Baie dankie, dit was 'n ...
Sien meer
Okt 2024
Corne H
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en skoon. Oulike, skoon plekkie. Goeie haardroër. Die gasvrou het dadelik gehelp tydens navrae. Sal dit weer besoek.
Okt 2024
Etienne G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief aanbeveel. Alles was 100%. "Attention to detail" maak die verblyf eersteklas.
Sep 2024
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
My beste plek waar ek bly in Bloem. Altyd skoon, netjies met vriendelike ontvangs. Altyd lekker om hier te oornag. Skoon, netjies, vriendelike ontvang...
Sien meer
Sep 2024
Victoria G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay, easy to access from the N1. We were pleasantly surprised when we arrived - the unit was much nicer than expected. It is t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Hobbit Hole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8075d6c7098ee4f97b445b70e557e349b4268f412bfd18cf2fa7fbab57176c9d510e06a3e3cdd0ba28d797d12c39df04a9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.084564423938 26.229337266045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang