Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Cabins Hogsback

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 5 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidden-laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cabins Hogsback is in die middel van Hogsback se welige woud geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n skilderagtige uitsig oor die bosveld. Hierdie verblyf is die perfekte opsie vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Verblyf word in 4 houthuisies gebied en het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Elkeen het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n kombuisie. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n matras vir 1 kind.

Elke houthuisie se kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Boonop het die houthuisies elk 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Dit lei ook na 'n balkon met braaigeriewe wat met 'n uitsig oor die landskap spog.

Daar is 'n groot gemeenskaplike dek van 'n 100 m² wat 'n putbraai het. Hierdie verblyf bied gerieflike toegang tot die dorpie se restaurante, 'n plaaslike boetiekbrouery en 'n Saterdagoggendmark. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Martin S
Saam met vriende
5.0
Beste plek om te herlaai. Die Cabins Hogsback is die kersie op die koek. Sal definitief weer daar stop.
Des 2024
Hanlie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, veilige, skoon omgewing met goeie diens. The Cabins is alles wat beskryf word en nog mooier.
Des 2024
Calvin F
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, relaxing and out of this world. Driving into Hogsback is like stepping into a new world. Although we only stayed 1 night at the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Carl P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, tranquil, and perfect! Absolutely amazing! Very quiet and a perfect break away from the hustle and bustle of city living! Our un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en baie mooi. Was awesome gewees! Staproete is baie mooi, al wat nie beskikbaar was nie, was die WiFi, maar dit het nie regtig gepla nie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hidden-laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cabins Hogsback het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidden-laan, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb272f7dc40134b741eabbde6e13f6b713c9553cc3efc8afcd41d4a379f8d0c14903d424156eb408d16d29e750c91ebde76d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Hidden Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.58217687996 26.922627389431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789