Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Holliday Pad

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mintos Ledge-weg 29, Laer Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Holliday Pad is 'n stil en oulike selfsorgkothuis in 'n rustige tuin-omgewing in Lower Robberg, Plettenbergbaai. Die kothuisdek het 'n uitsig oor die majestueuse Tsitsikammaberge en die see, tot by Robberg. 'n Lieflike wandelpad en 'n paar trappe deur 'n rustige tuin wat wemel van voëllewe sal jou na hierdie stil, bekoorlike kothuis lei.

Die kothuis het sy eie ingang, en is ver van die hoofhuis af. Die oulike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas en vrieskas, en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4.

Daar is 'n skemerkelkie-dek met asemrowende uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir The Holliday Pad
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Verena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mintos Ledge-weg 29, Laer Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Holliday Pad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mintos Ledge-weg 29, Laer Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJKKMIRJXVBFtOVmlKdfcuyTnFmm22nNwF6FZaGgs3aw10Pxzug?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 29 Mintos Ledge Road Lower Robberg 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077256 23.362632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang