Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tinus G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie netjiese, moderne setup, met als wat mens nodig het, vir 'n gesin of groep. Ons was 'n groep ouers wat met seuns op 'n sportnaweek by Homestead gebly het. Verblyf is uitstekend, moderne eenhede, met als wat mens nodig het, insluitend aircon en swembad wat baie help. Gasheer baie vriendelik en het elke dag opgevolg of daar enige probleme is. Sal definitief weer by Homestead gaan bly en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie netjies en sal def weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky G
1 nag
5.0
Jan 2025

Oornag in Bloemfontein. Skoon, netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie beïndruk. Baie mooi, skoon en luukse eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Briljant. Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Baie lekker en netjiese verblyf. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

-. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke C
1 nag
5.0
Sep 2024

Lieflike plek om te oornag. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell V
1 nag
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en gemaklik. Baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik en hulle het spoedig gehelp as ek iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Veilig en rustig. Flink diens, baie netjies en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 32, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9700a7728b8b47553b8e7fe05381c7a1d3ffc5f3dd3250c247dc96374da0e7138d06c5888218bb24ce64364cf294be6a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 32 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.097340923153 26.203735359013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang