Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Briljant. Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Baie lekker en netjiese verblyf. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

-. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke C
1 nag
5.0
Sep 2024

Lieflike plek om te oornag. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell V
1 nag
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en gemaklik. Baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik en hulle het spoedig gehelp as ek iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Veilig en rustig. Flink diens, baie netjies en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Meer as uitstekend. Kamers was baie netjies skoon en baie mooi gemubileerd. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Wat baie treffend was, is die wyse waarop Paasfees gevier is en besoekers deel gemaak is daarvan. Ons het dit baie waardeer. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucea R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

3 dae lank my tuiste en kantoor. Lekkerste wat ek nog op 'n sakereis gebly het! Sal beslis weer kom, of dit nou vir besigheid of plesier is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Quiet, comfortable, peaceful, clean and safe. The accommodation was easy to find from the N1 highway. Shopping centres are located within a 5-minute drive should you require to purchase anything after arriving. We were met by the owner, who ensured that we were comfortable and happy with our room for the night, and we were made to feel at home. Our vehicle was safely parked on the premises behind a secure gate. The room was spotlessly clean and smelled as fresh as a daisy. It was great to find everything working! A large comfortable bed awaited us after a long drive. The area is quiet, and we slept soundly. The in-room amenities enabled us to relax and enjoy our stay here. Tea bags, sugar, sweetener, ground coffee, a French press, microwave, and kettle allow for quick meals and coffee or tea. There were even cookies on our pillows and rusks in a jar. Bottled water and a sealed container of full cream milk were provided in the fridge. Thank you to you and your team for going out of your way to ensure that we had a comfortable stay. The accommodation exceeded our expectations and will definitely be our first choice for all our future overnight stays in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie aangename verblyf en baie skoon en netjies. Baie skoon en netjies en baie rustig. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 32, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9700a7728b8b47553b8e7fe05381c7a1d3ffc5f3dd3250c247dc96374da0e7138d06c5888218bb24ce64364cf294be6a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 32 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.097340923153 26.203735359013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang