Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir The Homestead Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Santie W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie W

Very cozy and friendly.

See stars.

Tillie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S

Baie dankie vir vriendelikheid en bereidwilligheid om ons eers 20:00 in die aand te ontvang en ontbytpakkies te maak vir die volgende oggend. Ons het heerlik geslaap.

Heerlik geslaap en die kamer is keurig versier.

The Homestead Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Tillie. Hoop om julle gou weer hier te kan verwelkom.

The Homestead Guesthouse
Quintus J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus J

Quick.

Worked most of the time so only slept at guest house.

Charmaine C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Lekker geslaap.

Dis gasheer was baie vriendelik, alles mooi verduidelik vir die "loadshedding" waar al die noodligte is. Ons het ons pooitjie-vol geëet die oggend met ontbyt, was baie heerlik. Sal beslis weer in die toekoms daar oornag.

The Homestead Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Charmaine. Bly julle het die verblyf geniet. Wanneer kan ons julle weer verwag? Mooiloop

The Homestead Guesthouse
Ocilia L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ocilia L

Wonderlike gasvryheid van gasheer.

Ons het 'n ongelooflike aangename tyd deurgebring in Homestead Gastehuis, gasheer het ons so welkom laat voel en bederf met die allerheerlikste ontbyt. Alles was netjies, skoon en baie gerieflik. Ons sal dit aanbeveel vir enige gaste wat wil oorslaap. Dankie Marlene en Henry, julle is sterre!

Mark V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark V

Great.

Great for a stop and go.

Beyers S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers S

Skoon, gerieflike verblyf sonder fieterjasies.

Daar is nie fieterjasies nie. DIt is 'n skoon, gerieflike plek om te oornag. Die eienaar/bestuurder is baie hulpvaardig.

Corstiaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corstiaan V

Gerieflik, behulpsaam, netjies.

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppe is 'n baie gerieflike oornagplek. Ons het 2 aande geslaap en ontbyt geëet elke oggend. Baie lekker ontbyt en vars koffie wag vir jou wanneer jy wakker word. Toe ons terugkom nadat ons uit was, was die water af (a.g.v munisipale pypbars), maar die gasheer het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak en ook om die probleem op te los. Hy het daar gewag tot baie laat die aand totdat die water weer aan is.

Henna N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N

Dit was 'n goeie oorslaap gewees.

Uiterlik seker nie baie aanskoulik nie, maar dit was 'n lekker gastehuis om by oor te slaap en heerlike ontbyt te geniet. Reisigers kan definitief hier tuisgaan.

Mokhwetha M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhwetha M

Great.

The place is very lovely, the most unfortunate part is the closure of the coffee shop was the main attraction for our bookings. The breakfast was one of the best I have ever taken in a restaurant.

Elna B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna B

Vriendelike, behulpsame diens.

Baie lekker gebly die 2 dae, gastehuis is baie netjies, net jammer die koffiewinkel was nie oop tydens ons verblyf nie, dit sou baie gehelp het omdat ons nie van die omgewing is nie en nie weet waar om etes te kry nie. Eienaar was egter baie behulpsaam het selfs gehelp om die bagasie aan te dra en hy was elke oggend vroeg daar tot laat in die aand. Een klagte is egter hulle het nie ons kamer skoongemaak nie, ek is nie seker hoekom nie, maar ek het dit nie gerapporteer aan die eienaar nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly as so 'n geleentheid oor ons pad kom.

Gary F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary F

Netjies en dienlik.

Mooi kuierplek en teetuin.

Lisa S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Baie goed.

Ek was op sakebesoek, het baie na-uurse werk gedoen en kon nie al die fasiliteite geniet nie, maar kos en slaapplek was baie goed.

Andre W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre W

Gerieflik naby hoofpad.

The Homestead Guesthouse & Coffee Shoppé is baie gerieflik naby die hoofpad geleë. Ek was bekommerd dat vragmotors deur die nag sou pla, maar dit was toe nie 'n probleem nie. Ontbyt word van vroeg af bedien, wat ons gehelp het omdat ons soggens al 06:15 wou ry. Die kamers is nie groot nie, maar is goed toegerus met alles wat nodig is.

Danelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelle V

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Het bietjie verkeer gehoor maar dit het nie gepla nie. Ontbyt was baie lekker. Vriendelike diens.

Dalene V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit was 'n wonderlike verblyf en het dit aanbeveel vir familie en vriende.

Chris F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F

Pragtige kamers en baie interessante ontbytspyskaart.

Sien die sterre.

Nicolene C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C

Heerlike oornag met lekker ontbyt.

Ons het heerlik oorgeslaap en die ontbyt was baie lekker.

The Homestead Guesthouse se terugvoer

Baie dankie!
Julle is altyd welkom.

The Homestead Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNTFiNjMzLWZmY2UtNGZjMC05NGJkLWRiOWQ3M2FiYmJkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 46 Doringberg Street Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.784263854519 27.847362936107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang