The Homestead Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Homestead Guesthouse is in Sasolburg naby die Penny Heyns Olimpiese swembad, die Emerald Casino, verskeie rivieroorde en die Etienne Rousseau Teater.
Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en die gastehuis het slaapplek vir 26 gaste. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Ontbyt word by die ontbyttafel bedien en daar word aan spesiale dieetvoorkeure voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink The Homestead Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vaalpark Sasolburg Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doringbergstraat 46, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang