Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead Margate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 72 resensies vir The Homestead Margate
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Madeleen P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen P

Nice.

Very friendly and accommodating staff.

Adele W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Prentjiemooi en ons het so lekker gebly.

Ons beveel beslis The Homestead Margate aan en gaan weer daar bespreek.

The Homestead Margate se terugvoer

Baie dankie Adele, was heerlik om jul te ontmoet.
Ons sien julle weer.
Groete Belinda & staf

The Homestead Margate
Daniel C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C

Lekker, aangenaam.

Uitsig asemrowend. Ontbyt heerlik.

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Daniel

Baie dankies. Asseblief kom kuier weer vir ons.

Groete
Belinda & staf

The Homestead Margate
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Personeel het uit hulle pad gegaan om goeie diens te lewer.

Daar was beurtkrag, maar ek was altyd op hoogte van die tye. Daar was ook wateronderbrekings, maar die personeel het hulle bes gedoen om my op hoogste te hou en daar is wel watertenks op die terrein.

Bajabulile S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bajabulile S

We stayed there because we were attending the church conference nearby.

It is quiet, has a tremendous breakfast, friendly staff and rooms are warm.

The Homestead Margate se terugvoer

Thank you Bajabulile for your stay with us.
Hope to see you again next year.
Regards Belinda and staff

The Homestead Margate
Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie geniet.

Baie behulpsaam en vriendelik.

The Homestead Margate se terugvoer

Baie dankie Johan. Mooi bly en wees veilig.
Groete
Belinda & staf

The Homestead Margate
Nokuthula P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula P

My stay was great and I enjoyed the place.

Everything was great and staff was wonderful from the supervisor (Belinda) to Rasta and everyone working there and rooms are clean and nice. Its' everything you see online.

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Nokuthula,

Thank you, my dear, for the lovely review, was so nice having you.
Come back soon.

Regards
Belinda & Staff.

The Homestead Margate
Brandon H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Clean. Friendly staff. Great host.

Belinda was our host and she was wonderful in catering to our needs. Will definitely be back!

Joey S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Baie baie lekker, stunning view, vriendelike en hulpvaardige diens.

Swembad is 'n bonus, gym ook beskikbaar maar nie in gebruik nie, dit sou 'n addisionele bonus gewees het.

Nicky D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D

Wonderlike verblyf en diens.

Was regtig 'n wonderlike ervaring! Belinda is 'n wonderlike gasvrou en die verblyf was besonders!

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Nicky

Baie dankie, julle is wonderlike mensies. Sien julle weer.

Groete
Belinda en personeel.

The Homestead Margate
Louis D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Die verblyf was baie aangenaam, beslis die moeite werd.

Wat ‘n plesier om by The Homestead te kon oorbly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam, die diens is puik en die ontbyt uit die boonste rakke. Baie dankie Belinda en personeel.

The Homestead Margate se terugvoer

Baie dankie Louis vir julle kuiertjie by ons. Ons glo ons sal julle weer in die toekoms sien.
Groete
Belinda en personeel

The Homestead Margate
Jabu M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M

Real value for money, treated with respect.

I would definitely recommend The Homestead to friends and family. My husband and I had a great time. Next time, we will stay for a longer period!

The Homestead Margate se terugvoer

Good day Jabu,

Thank you for your stay with us. Make sure to come back soon, please.

Kind regards
Belinda and staff

The Homestead Margate
Kobie R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R

Rustig met vriendelike, behulpsame personeel.

Kamer was ruim en skoon. Personeel altyd reg om te help en ten spyte van waterkrisis in Margate altyd water in die kamer om te gebruik.

Nhlanhla M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nhlanhla M

Good location.

Safe, nice view and I will recommend others to pay them a visit.

Zimasa M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zimasa M

Belinda welcomed us so warmly, room was fresh and the breakfast was delicious.

The Homestead is situated in a nice place next to town and sea although we booked non sea view room we enjoyed every minute of our time and my boyfriend also loved it.

Julius S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Julius S

Fantastiese uitsig, baie ruim met vriendelike personeel en baie goeie ontbyt.

'n Fantastiese uitsig oor die see, met baie ruim en skoon kamers met vriendelike personeel en 'n heerlike groot ontbyt. Die enigste twee probleme is die kussings vir die stoele op die stoep is vuil en gedaan en dis die rede dat ons dan vir netheid slegs 3 sterre kan gee en die ander probleem is daar is nie ordentlike gemakstoele in die kamer nie (kamer 19) en daarom gee ons net 4 sterre vir waarde vir geld. Die omheinings is laag en ons was nie bewus van enige alarmstelsel nie en dis die rede hoekom ons slegs 3 sterre vir veiligheid gee.

Joyce V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce V

Baie, baie lekker.

Sal The Homestead aanbeveel vir enige iemand.

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Joyce,

Thank you so much for the wonderful review - was super meeting such warm & friendly people...

Kind regards,
Belinda

The Homestead Margate
Phume S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phume S

It is just perfect everywhere!

I visited the guesthouse with my fiance over the weekend and we were impressed. Our room was huge and neatly kept. There were no unpleasant surprises .The view is to die for! The breakfast was on point. I just have no regrets and would definitely recommend the guesthouse to anyone!

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Phume,

Thank you so much for this;you are so sweet...
Please come back soon.

Kind regards,
Belinda

The Homestead Margate
William W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Baie rustig, en verseker die moeite werd.

Sal verseker weer Homestead besoek, het dit baie geniet.

The Homestead Margate se terugvoer

Middag William,
Ek sê vir julle 2 baie dankie vir jul kuiertjie by ons. Julle is altyd meer as welkom!

Baie dankie.
Belinda

The Homestead Margate
Nokukhanya S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya S

Excellent stay.

Please see our rating.

Nolene S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Dis privaat met 'n awesome balkon en 'n see-uitsig. Die ontbyt was baie lekker elke oggend. Vriendelike staf. Sal definitief kamer 17 aanbeveel.

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Nolene

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is beslis enige tyd weer welkom en dankie vir die aanbeveling.

Vriendelike groete
Belinda

The Homestead Margate
Franciska W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska W

Luukse lekker plek, met beste ontbyt!

Baie luuks, netjies en beste onbyt en diens ontvang!

The Homestead Margate se terugvoer

Hi Ciska

Baie dankie vir jul terugvoer. Asb kom kuier weer vir ons :)

Vriendelike groete
Belinda

The Homestead Margate
Marais K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais K

Dankie vir 'n heerlike kuier!

Dit is baie belangrik om lekker te bly en ons ses dae in The Homestead het aan al ons verwagtinge voldoen. Ek kan dus The Homestead met groot vrymoedigheid aanbeveel vir akkommodasie in Margate. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel het uitgestaan.

The Homestead Margate se terugvoer

Baie dankies vir die pragtige terugvoer. Was wonderlike om jul by ons te kon huisves.
Sien sommer gou weer.

Vriendelike groete,
Belinda

The Homestead Margate
Cebo S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cebo S

Beautiful, warm, luxurious and will definitely book again.

Thanks to Belinda and Handyman who warmly welcomed and took care of us the whole weekend.

Mbongeni N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbongeni N

The place is great, the view is priceless.

Such a beautiful place. I'll definitely recommend it to family and friends.

Alta D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Perfect getaway.

Excellent service. Was a great stay. Will definitely go back there.

Pierre P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Baie goeie ervaring.

Vriendelike diens en skoon kamers. Ons het goed uitgerus en sal weer daar bly.

Madozelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madozelle B

Ons het 'n wonderlike kamer met die mooiste see-uitsig gehad.

Skoon en baie netjies gewees. Geen probleme ondervind nie. Almal is vriendelik en hulpvaardig daar. Sal beslis dit vir vriende aanbeveel want jy kry waarde vir jou geld.

Macheries D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macheries D

Baie beïndruk.

Belinda en die eienaar was so vriendelik. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal verseker weer Homestead besoek. Ontbyt in die oggend was fantasties. Dankie!

Lucy S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy S

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Perseel netjies, veilig en goed toegerus.

Ek sal die Homestead beslis aanbeveel by vriende en familie. Beslis 10 uit 10!

Chantelle A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A

Rustig, skoon en baie lekker ontbyt en goeie geselskap.

Baie lekker vakansieplek naby aan als. Mense is baie vriendelik en plat op die aarde.

Nisha M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisha M

Simply awesome people at this place

I found staff to be very friendly and pleasant, absolute joy, makes one feel very comfortable.

Ilse B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Ons het ongelooflik lekker gebly!

Ek sal definitief The Homestead Margate aan familie en vriende aanraai. Uitstekende diens! Almal was so vriendelik en behulpsaam. Belinda het ons dadelik tuis laat voel. Die ontbyt was tops! Hou so aan!

Anneleen V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen V

Dit is baie goed geleë en stylvol gemeubileer.

Regtig goeie verblyf - uitstekend. Pragtige see-uitsig.

Sebastian K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian K

Baie lekker plek met 'n wonderlike view. Naby alles geleë.

Wonderlike plek met wonderlike diens.

Julian K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian K

Baie lekker gebly met vriendelike diens.

Die ligging is perfek met die see-uitsig. Die diens was puik. Die handdoeke sal ek se moet gereeld was, het nie so lekker reuk gehad nie. Ek kan voorstel dat die wittebroodsuite se stortkop 'n groter een kry. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Dis 'n baie baie mooi plek wat baie goed bestuur word.

Kobus D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik maak.

Die personeel was baie professioneel en vriendelik. Die kamer was altyd netjies en skoon reggemaak in die oggende. Die ontbyt was altyd met sorg gemaak in die oggende.

Nasstasja L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nasstasja L

Wonderlik!

Ontbyt was wonderlik en al die personeel het ons baie welkom laat voel.

Dawie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Highly recommended

Excellent service provided by professional staff

Philip S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Rustig, netjies en mooi!

Verseker 'n plek wat ek vir my vriende en familie sal aanbeveel. Asemrowende uitsig oor die see en ook nie te naby aan die besige deel Margate nie. Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal verseker weer kom kuier! Probeer gerus die Wittebrood-suite, elke sent werd!

Priyesh A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Priyesh A

Our stay at the homestead was a very pleasant experience.

Belinda was an excellent hostess. Very warm and friendly. We will definitely visit again.

Linda R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R

Baie aangenaam!

Skoon, netjies en die ontbyt was heerlik. Baie dankie, Belinda!

Yolandi R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi R

Skoon en netjiese geriewe.

Die gasvrou, Belinda, was baie vriendelik en die daaglikse ontbyt onvergeetlik lekker. Baie netjiese gastehuis, ons het die verblyf daar baie geniet en sal weer terugkeer. Geriewe was skoon, see-uitsig baie mooi, gerieflike reis-afstand na Ramsgate-strand. Personeel was baie vriendelik.

The Homestead Margate se terugvoer

Baie dankie Yolandi....
Ons waardeer elke terugvoer wat ons van ons gaste ontvang... Groot asb kom kuier gou gou weer....
Vriendelike groete...Belinda

The Homestead Margate
Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker!

Verblyf was baie lekker gewees. Baie aangename bestuur.

The Homestead Margate se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Kom kuier asb weer!

Vriendelike groete,
Belinda

The Homestead Margate
Andre D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Die uitsig was van die beste.

Die kos was nie op standaard nie. Kry net een vars handdoek per dag vir twee mense. Die toiletpapier is van die swakste gehalte.

Sbu M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sbu M

Relaxing

We enjoyed our accommodation a totally relaxing stay.

Natasha K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Beste uitsig in Margate!

Fantastiese plek! Goeie diens, netjies en op 'n ongelooflike plek geleë. Sal beslis terug gaan.

Malesela R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malesela R

What excellent hospitality at an excellent facility!

From arrival when Belinda and her assistant welcomed us to the point we departed, the hospitality was great. Breakfast was delicious so were the rooms. The view form the house is excellent and will definitely be going back there again.

Chareche H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chareche H

Vriendelike en baie behuplsame mense!

Sal enige tyd weer kom kuier, dis die lekkerste plekkie by die see! Baie DANKIE vir julle uitstekende diens en julle vermoë om alles vir ons as die gaste net te vergemaklik.

Lorraine D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Baie lehke, het dit vreeslik geniet!

Baie rustig, goeie diens en almal is so vriendelik. Baie dankie vir julle gasvryheid, sal julle definitief weer daar oornag.

Jana V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Wat 'n salige vreugde om by Homestead te bly!

Woorde kan amper nie beskryf hoe lekker ons by Homestead gebly het. Almal het ons op die naam geken en die bestuur was elke oggend saam met ons by die ontbyt. Dit was regtig in die ware sin 'n GASTEHUIS. Elke versoek wat ons gehad het, is beantwoord en selfs nog beter: ons het selfs nuwe vriende gemaak by Homestead. Dit het alle verwagtinge oortref! Ons beplan reeds ons volgende vakansie by Homestead en wil die keer ons familie en vriende saambring! Dankie Homestead, ons het regtig uitgerus en vars terug huis toe gegaan.

Jonathan H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan H

A great place for couples who just want to get away.

We enjoyed our stay here, it's quite an unusual setup with shared balcony's so I imagine if it was quite full it wouldn't be very private. But the rooms are lovely and the breakfasts are great as well.

Kathy A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy A

Lovely experience.

Friendly and welcoming staff. Lovely clean room. Well equipped with fridge, kettle. Loved the welcome fruit salad. Will definitely visit again.

Brigitte O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte O

Very nice place

Nice guest house, unfortunately Margate to me isn't a very nice area.

Elmarika S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarika S

Vyfster verblyf teen 'n billike prys! Ontbyt was onverbeterlik en die muffins "to die for". Dankie!

Dit word ten sterkste aanbeveel. Huislike atmosfeer, heerlike ontbyt, vriendelike diens, asemrowende uitsig en veilige omgewing is alles deel van die pakket. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

Suzette N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette N

Die verblyf en kliëntediens was puik. Die kamers was baie netjies!

Ons het die verblyf baie geniet. Ontbyt was fantasties. Filterkoffie sou lekker gewees het met die ontbyt (miskien net 'n voorstel). Sal die plek definitief weer besoek en aanbeveel!

Jacqueline B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B

Baie lekker gebly, wonderlike tyd gehad.

Die personeel was baie vriendelik en altyd behulpsaam. Rustige plek met 'n fantastiese see-uitsig. Sal Homestead enige tyd aanbeveel. Die beste was jy het nie die geraas van Margate se dorp gehoor nie, wat 'n plus was want oor vakansiedae was die dorp maar rof. As plekke om te gaan eet sal ons die Blue Lagoon, Friar Tuck en die heel beste plek, die La Capannina Restaurant, aanbeveel. Ons het die heel beste kos daar gekry. Die enigste minus is jy moet uit ry na strande toe wat nie loop afstand is nie.

Lindsay P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lindsay P

Disgusted with the water situation, took 3 days to be able to take a shower.

I paid R700 a night for 1 person and didn't even have an airconditioner. This is Margate in December! I originally booked for 2 people, but had to cancel 1 person and was told the price stays the same even though they clearly have a single occupancy rate. The attitude towards the shower situation was terrible.

Tinus P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus P

Lekker!

Waarde vir geld.

Juanita O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita O

Rustig, skoon en het baie tuis gevoel.

Ons het baie tuis gevoel. Die kamers is skoon en die ontbyt in die oggend sal enige een krag gee vir die dag. Sal enige persoon aanraai om daar te gaan bly.

Sulla O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulla O

Fantastiese diens!

Sien die sterre hieronder.

Andries V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Vriendelike, rustige, aangename verblyf!

Kan hierdie gastehuis teen alle tye aanbeveel, Belinda & Francois gaan uit hulle pad om gaste tuis te laat voel. Ons kamer het 'n ongelooflike uitsig oor die see gehad, wat bydra tot 'n rustige & ontspanne atmosfeer. Die ontbyt was van hoe standard & moet beslis nie misgeloop word nie.

Kobie K - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K

Excellent guest house

No complaints at all.

Peet V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V

Excellent place to stay, will go there again and again.

Most wonderful place to stay at while in Margate. Highly recommended.

Ingrid L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid L

Really enjoyed

All staff were friendly. Belinda contacted me on several occasions to check on my arrival time and so forth. The room was more than I expected. Gerty and Francois were great and also inviting me to have Christmas dinner with them was fantastic as I was alone. The dining area was nice and big and comfortable. The selection of food available for breakfast was great, short of nothing. The view is spectacular. One suggestion, they should try and put up shade netting for the guest that park outside. I will return to this fantastic guest house in the future.

Justine T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine T

Very comfortable and welcoming accommodation. I will be back.

Comfortable, central accommodation with stunning view of the ocean. We were made to feel welcome with friendly and professional staff always going the extra mile to assist and make us feel comfortable. We will definitely be back.

Sharon T - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T

Beautiful view, friendly staff, good accomodation

A very pleasant stay at a beautiful accommodation.

Sinah M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinah M

Very nice place for only two on holiday,

We loved the place and the food, the staff are very friendly. They are perfect for couples and friends, however, they are not children friendly.

Lucindi S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucindi S

Lekker!

Verblyf was lekker gewees.

Dino F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dino F

A nice and peaceful place to stay at.

Clean, neat and organised. Thanks. We had a great stay. Will definitely be back.

Jan R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Lovely homely atmosphere and a nice sea view

The owners were very welcoming. The rooms were clean and we had a beautiful sea view. The breakfast was awesome!

Silvia V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Silvia V

Dis 'n baie vriendelike en lekker plek!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homesteadstraat 32, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmM2RkZjk4LTVkY2ItNDBiZS05MWVhLWJjMjEyZTI1NGFmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 32 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -30.869418736756 30.365105867386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang