Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Homestead

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir The Homestead
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

The Homestead het al ons verwagtinge oortref!

Pennie en Ian Human is sekerlik van die vriendelikste eienaars wat mens kan teëkom. Ons verwagtinge is ver oortref met die netjiese, goed toegeruste kamers, die pragtige tuine, skoon swembad en die heerlikste kos. Ons is lanklaas so bederf met gasvryheid en 'n fabelagtige skaap op die spit met oujaarsaand, asook gesellige kuier met ander gaste. Boonop het die kroegman 5-sterdiens verrig. Ons het nie genoeg woorde om hierdie 4 dae se ouwêreldse kuier op te som nie; dit was eenvoudig asembenemend. Baie, baie dankie; ons sal vir seker weer gaan kuier!

Paul L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Lovely hosts, great food.

Great location for mountain bike enthusiasts.

Verena M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verena M

Huislik.

Familiebesigheid. Heerlike kuier.

Elsabé D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé D

Dit was 'n heerlike plattelandse ondervinding!

Ons het net een aand by die Homestead oorgeslaap en dit was positief. Ons het die "plaasatmosfeer" baie geniet, maar tog bied die Homestead meer as wat 'n mens van 'n 3-ster hotel sou verwag: swembad, gym, groot speletjieskamer, 10-pin bowling (effens primitief, maar dit het nogal karakter!), legkaarte en selfs 'n biblioteek. As 'n mens wil wegkom uit die stad en nie baie luuksheid verwag nie, is die Homestead die ideale plek.

The Homestead se terugvoer

Thank you for the positive review, Elsabe. See you again soon for some hiking.

The Homestead
Philip H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H

Gerieflik en gemaklik.

Sien sterre.

Tertius K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K

Baie mooi, netjies en rustig.

Omgewing baie mooi, plaasatmosfeer skep gevoel van rus en vrede, aandete en ontbyt puik. Beslis 'n aanbeveling as jy net wil wegbreek en bietjie rus.

The Homestead se terugvoer

Thank you for the awesome review.

The Homestead Staff

The Homestead
Christo B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie lekker, weggesteekte gem!

Was wonderful. Would maybe enjoy a little fridge in the room. I brought cold-drink from town and would like to keep it cold for personal use. Just a suggestion. Very nice, affordable quality accommodation.

The Homestead se terugvoer

Thank you for the advice. Certain rooms do have fridges. Thank you

The Homestead
Marianne L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne L

Vriendelik ontvang, lekker kos.

Lekker plaasgevoel, vriendelike mense, lekker kos. Net ongerieflike stuk grondpad wat sleg is na reën.

Lorelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorelle M

Exceptionally good value and great folks.

The Homestead is a home away from home, with well appointed rooms, undercover parking, cosy lounges with a big fire, a neat pub and scrumptious meals. Standing out above all was the warm hospitality and especially the incredibly good value. If there was any disappointment it was one thing only: we could see two strong "Homestead" WiFi signals, but they could not help us with getting connected. In today's world, travelers really require reaching their email, checking on business, weather, onward itineraries, bookings, etc. and to be without connectivity, yet knowing it was there, was a real frustration.

Mylvaganam S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mylvaganam S

Real value for money.

Tasty and healthy meals. Clean Rooms. Friendly staff and good service. We thoroughly enjoyed our stay at Homestead and will recommend it to anyone.

The Homestead se terugvoer

Thank you very much, we so enjoyed your company. Thank you for this splendid recommendation. Pennie.

The Homestead
Johan E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Gasvry.

Sien sterre.

Koos M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M

Die eienaars van Homestead het ons verblyf 'n absolute plesier gemaak en die kos was fantasties.

As jy nog nie by die Homestead oorgebly het nie, het jy nog nie opregte gasvryheid beleef nie. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Andre V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Eienaar was baie gasvry en vriendelik.

Roete na The Homestead was was onduidelik. GPS neem 'n mens in die veld in. Die eienaar was baie gasvry en vriendelik. Die kamer was skoon en gerieflik en ons het ons verblyf geniet.

Lester C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester C

A professional and refreshing environment.

Surroundings promotes peace, kindness and enjoyment. We were refreshed and energised by our visiting the Drakensberg park. Enjoyed the great food and hospitality. Food more than six stars.

Fanie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Heerlik!

Dit is bietjie uit die pad, maar die heerlike kos en gasvryheid maak op daarvoor. Sentrale en Noordelike Drakensberg is slegs 40 minute weg.

Sbusiso N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sbusiso N

Great food and lovely people

We had a great time here, and loved the warm welcome they gave us. The place is clean and food was delicious. Good value for money.

Raymond V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V

Awesome stay, home away from home.

It was a fantastic stay characterized by great food and awesome value for money. Hosts were very attentive, and my children enjoyed the relaxed environment.

Sergio F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sergio F

Great food

Great place to stay if you really want to do nothing but relax. Would have liked to have lunch on the premises - and since I couldn't, would not recommend a stay longer than 4 days.

Brenda H - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda H

Hospitable family. Meals were delicious.

The guest house is clean and meals were delicious.

Kyle F - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle F

Relaxing and very peaceful

A wonderful place to relax and get away from the busy world. Thoroughly enjoyed our stay here.

Du B - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du B

Excellent

Excellent in all regards.

Renee O - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renee O

The food was delicious and the rooms were clean

Thank you for the wonderful and quiet. peaceful and restful weekend. We enjoyed our stay. Loved the Scottish influence throughout.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Geluksburg, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMWE3N2EyLTgxOGQtNDBlOC05NjBiLWUzMWIwZDI3YTg5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 11 Main Street Geluksburg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.517082566358 29.349761009216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang