Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HonneHokke Resort

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in Hondeklipbaai in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Die HonneHokke-oord bied 'n egte Weskus-wegbreek.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat slaapplek aan 22 gaste bied. Al die eenhede is volledig toegerus met gemaklike beddens, privaat badkamers en braai-areas.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike sitarea met 'n ongelisensieerde kroeg en 'n TV met DStv. Gaste is welkom om hul eie drank saam te bring. Die ontspanningsarea het tafeltennis, tafelsokker en 'n pooltafel. WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n kampeerplek met privaat ablusiegeriewe.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, snorkel en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 116 resensies vir HonneHokke Resort
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink HonneHokke Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALD9dxjEcr7awMnreGWa4uLV6Oa7UcvkoiVUBj45byiucbkgJek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 Dolfin Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.31757583029 17.279962241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang