The House in Lalaland
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
The House in Lalaland is 'n selfsorghuis op 'n klein plaas wat op die berg in Piket-Bo-Berg geleë is. Hierdie berg word deur blom- en sitrusplase gekenmerk.
Hierdie skoon en ruim vierslaapkamerhuis is reg langs die eienaars se perseel geleë.
Dit bied slaapplek aan 11 gaste in 4 slaapkamers. Een van die kamers het 'n uitsig oor die rotse. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Die kombuis is met 2 yskaste, 'n mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en basiese kooktoebehore toegerus. Die ruim leefarea beskik oor 'n pooltafel, tennistafel, etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n klankstelsel. Die sitarea het 'n kaggel. Daar is privaat braaigeriewe op die stoep en 'n uitsig oor die vallei.
Gaste kan in die plaasdam swem en ander aktiwiteite sluit voetslaan, voëlkyk of fietsry in. Daar is ook 'n roeiplank vir staanroei wat gaste kan gebruik. Gaste het toegang tot parkeerplek wat gedeel word met die eienaars wat langs die verblyf woon. Die eienaars het vriendelike honde wat graag kom kuier. Let wel fietsry nie op ons perseel nie maar op die berg is daar n fietsry roete.
Die verblyf gebruik sonkrag en gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink The House in Lalaland het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang