Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The House of Green and Blue

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Leonie N
Kort verblyf
4.6
Jan 2019

Fantastiese vakansie, huis ideaal geleë en goed ingerig. Ons het ons vakansie by House of Green and Blue terdeë geniet! Woonstelle was goed ingerig en netjies en Jenny, ons gasvrou was altyd bereid om met enigiets te help. Die ligging en uitsig uit voorste woonstel is puik. Ons het die see en lekker stapplek baie geniet. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

The views are to die for. The scenery is just perfect if you want to get away from the buzz and hustle of it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
The House of Green and Blue
Thank you, Samantha. Much appreciated! All the best for the year. Regards, Jenny

Johan M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2018

Lekker ontspan in 'n veilige atmosfeer. Meer gekry as wat ons verwag het. Praktiese woonstel, is gereeld skoongemaak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2017

Wonderful stay! The House of Green and Blue offers a beautiful suite for a weekend or holiday! The view from the suite is superb! The beach and dunes are clean, beautiful and unspoilt! Highly recommended! We plan to visit the House of Green and Blue again in future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2016

Baie gemaklik en privaat. Baie velilig en lekker naby die see. Perfek vir wegbreek vir paartjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2016

Baie mooi uitsig. Ons het ons vakansie daar geniet. Die kamers is goed ingerig, maar het aandag nodig. Die kombuis se toerusting is baie verouderd en kon skoner gewees het. Alle nodige breekgoed en eetgerei was beskikbaar, maar ook nie in 'n goeie toestand nie. Parkeerplek was onvoldoende en onduidelik. Die privaat strand was die hoogtepunt van ons verblyf en dus die rede dat ek hulle sal aanbeveel. Die wilde diere was baie aangenaam en skep 'n rustige atmosfeer wat selfs ons 6-jarige geniet het. Oor die algemeen was ons verblyf baie aangenaam, maar die plekkie kort regtig liefde en aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tandie H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2015

Excellent view. I had a lovely stay and the service was outstanding. Would definitely recommend it and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene V
Kort verblyf
3.6
Jan 2015

Basic accomodation Basic accommodation, just needs to be given some "love and attention" to get it in top notch again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Colette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2014

Neat place, but a bit of a disappointment It's a very neat place but unfortunately didn't meet our requirements. Too far out of town, mission to get in and out of the complex, access to the unit is not convenient on a steep slope. Poky bathroom, noise levels from upstairs kids running around can be heard clearly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jeanette E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2013

Uitstekend! Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockle-singel 60, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZWI0YTNhLTZmY2EtNDVhNi1iZjZjLTY1OTBkM2Q3YTdjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 60 Cockle Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0723 27.82689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang