Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The House on the Hill

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mark A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful stay, enjoyed the views. Very relaxed, my wife loved the place and its historic features. Very peaceful stay. The people are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rus en vrede! Baie goed geleë. Ons het heerlik gebly in 'n huis vol karakter wat goed toegerus is met alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great place to stay. Another great stay at the house on the hill. Perfect place to stay and unwind while enjoying the fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Hoogs aanbevole. Baie lekker gebly. Baie ou huis met verskeie interessante oudhede in die huis. Maar ook alle moderne toebehore wat mens nodig het. Interessante tuin. Lekker gestap in die natuurreservaat oorkant die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A delightful, comfortable 1860 farmhouse full of character and charm. We visit McGregor regularly, probably 6 or 7 times a year for the past 10 years, and this is the most delightful, comfortable home full of character that we have ever rented. It is an authentic historic 1860 farm cottage - with a large garden, pool and beautiful old gypsy caravan to add to the pleasure of those lucky enough to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
The House on the Hill
Thanks Karen, what a great message to receive on Christmas Day! I'm so glad you enjoyed your visit, hope to see you soon. Tim and Miki

Ilze O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very pleasant stay on the edge of town. Quirky and comfortable. We had a very happy stay at The House on the Hill. It is a quirky arty historical cottage with an old world feel. Front and back stoeps, peaceful and secluded. Small plunge pool for hot lazy afternoons. Wonderful friendly service and a complimentary bottle of wine. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Most enjoyable. Great value for money. Owners have thought of everything. Loved the bath soak! We will be back when we can stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Rus en vrede. Ons het heerlik ontspan saam met die kinders en tyd gehad vir gesels en speletjies. Lekker geswem, geraai, gestap, gelees en rondgelê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Was net 'n plesier om vir die 2 nagte daar te wees en te ontspan. Ek sal verseker weer teruggaan iewers in die toekoms. Al die fasiliteite wat beskikbaar was, het aan my verwagtings voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit Visser V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Rustige naweek in 'n pragtige plek. Monica op WhatsApp was fantasies. Ons kon heerlik laat uit-check. Die huisie en tuin is beautiful en swembad heerlik. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 99, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d723d3ccd63679a4cb819b215a7537e8fb961a6e2c94c2ec09e067411a6c399a1105b4ed64c2e3a1b406156cae7461336b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 99 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -33.953519458834 19.824156652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang