The House
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Betaweg 6, Bakoven, Kampsbaai, 8006, Wes-Kaap
- Vanaf R35 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
The House is in Kampsbaai in Kaapstad geleë. Dié omgewing is baie gewild in Kaapsstad en lok baie toeriste en Suid-Afrikaners. Dit is ook bekend vir pragtige uitsigte, strande, bootritte, restaurante, straatmarkte en branderplankry. Dis die ideale wegbreek as jy vakansie wil hou en ontspan.
Die huis het 7 dubbelslaapkamers met slaapplek vir 14 gaste en en suite-badkamers. Dit het 'n oopplan-eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die sitkamer het 'n kaggel en lei na die patio en swembadarea buite. Daar is ook 'n TV-kamer met DStv, 'n DVD-speler en gratis WiFi.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n gemoniteerde elektroniese sekuriteitsisteem en toesluitmotorhuis met afstandbeheer in.
The House is naby verskeie besienswaardighede soos Bakovenstrand, Kampsbaaistrand, Clifton se strande, die middestad, Tafelberg en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Betaweg 6, Bakoven, Kampsbaai, 8006, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Betaweg 6, Bakoven, Kampsbaai, 8006, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang