Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hout Bay Hideaway

B&B
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaifestraat 37, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hout Bay Hideaway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n unieke wegkruipplek in Houtbaai. Hierdie klein luukse toevlugsoord is tussen geelhoutbome, palms, wilde olywe en proteas geleë en kyk uit oor die berge. The Hout Bay Hideaway is ideaal geleë 1,7 km vanaf Houtbaai-strand.

Verblyf by The Hout Bay Hideaway word gebied in 3 groot suites op die boonste verdieping en 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer.

Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die individueel versierde kamers is versier met gemaklike antieke leunstoele en sybokhaargooie, oorspronklike kunswerke, Turkse matte en antieke versamelstukke van alle wêrelddele. Die kamers lei deur Franse deure na privaat dekke en stoepe, waar mens kan ontspan en die uitsigte kan geniet.

Die tuinwoonstel is in 'n wilde inheemse tuin met 'n privaat patio geleë. Die woonstel beskik oor 'n sitkamer met 'n bank, leunstoele en 'n etenstafel en stoele. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, asook 'n enkelbed vir 'n derde gas.

Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamerjasse, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

'n Mens kan ontspan tussen die rotse en grotte van die wildklimtuin, onder die wingerdryke veranda, op 'n sondek of in die soutwaterswembad. The Hout Bay Hideaway bied braaigeriewe en veilige parkeerplek, en lughawe-transfers kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Skaifestraat 37, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skaifestraat 37, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90c54e1e55cc1570242e9945593cbaecf8bad4e1bdcda6529abd6c5e4015271a6c4b61571dbac8cdceb96eebd9c1de7244c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 37 Skaife Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.041535573415 18.366453673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang