Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hungry Otter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Hungry Otter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karien P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Stil. Rustige oornag.

Netjiese eenheid in 'n rustige area; jy sal 'n grondpad moet ry, maar die meeste van die pad tussen Dullstroom en Tonteldoos is redelik goed instand gehou. Die kos by hul restaurant is heerlik, en beslis die geld werd. Elektriese komberse was 'n welkome detail in die koue winternag.

Tracey S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

Lekker plekkie.

Lekker stil plekkie. Lekkerste hamburgers. Beste bar vir rugby met kaggel. Kamers netjies met alles wat mens nodig het.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Pieter D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Vredevol.

Ons het die verblyf baie geniet. Vriendelike personeel. Die rustigheid en stilte was puik.

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofpad 829, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2577ee65b7080818e112389dfd9db562cf7bdfee8666b2db5f0f6a20bc01cd3422cece1a21468352e3755718fb4a8fb90bb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 829 Stofpad Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.317996601012 29.990177654485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang