Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hut Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Siegfried A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie aangenaam. Die verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lygia M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie netjies en mooi, baie vriendelik ontvang. The hut het my baie aangenaam verras. Ons was baie vriendelik ontvang, die kamers was goed ingerig en baie netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons gasvrou het my skoon gebel toe ons laat was om te hoor of ons veilig is. My kinders en ons het elke oomblik geniet. Ek beveel vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rykie De Klerk D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlik gebly! Alles was baie netjies,skoon en als en meer wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Verbaas deur die moderne kamers. Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Perfekte plek vir aand se rus op pad see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Comfortable stay. Very friendly and helpful reception and staff. We had a lovely stayover on our way to the Drakensberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Gasvry, netjies en vriendelik. Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier bly as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Spacious and clean. Very friendly host Elna. We felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Rustig en veilig Baie mooi, netjiese tuin, vriendelike mense en alles is mooi skoon. Geen probleem om weer daar te oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Mooi plek en netjiese kamers. Geen ontbyt gekry want moet blykbaar vooraf gereël wat ons nie geweet het nie, so kan nie 'n B&B genoem word nie. Verdere baie netjiese en vriendelike plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Vriendelike en netjiese akkommodasie. Kamers is netjies en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZmUzODY0LTUxZmMtNGNhYy05OThlLTI1ODI4MTNlM2U3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 18 President Swart Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993466103814 26.328056752682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang