The Hut Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hut Gastehuis bied gerieflike blyplek vir gaste in 'n bekoorlike huis in Burgersdorp in die Oos-Kaap.
Die gastehus het 4 kamers, almal en suite, met privaat ingange. Die grasdak-gesinseenheid het plek vir 5 gaste en het 'n koningingrootte-bed asook 3 enkelbeddens, en die ander kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het lugversorging, platskerm TV, DStv, yskassie, tee- en koffiegeriewe en elektriese komberse. Daar is ook gratis WiFi, 'n braaiplek en veilige parkeerplek van die straat af.
Gaste kan lekker dinge doen soos voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, visvang en tennis speel in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hut Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Burgersdorp Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang