Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frik M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Was perfek vir ons tyd weg. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastiese blyplek. The Island 15 is puik! Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juriw V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

The Island 15 is baie mooi en reg op die see. The Island 15 is baie goed toegerus. Gee 'n huislike gevoel. Fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ongelooflike see uitsig, rustig en loopafstand na die strand. Ongelooflike mooi uitsig. Veilig en rustig. Daar is alles wat jy benodig. Al is die weer bietjie bewolk, is die uitsig so mooi dat dit glad nie pla nie. Loopafstand na strande. Dankie. Ons boek weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Fantasties! Waarde vir geld en sal definitief weer gaan. Dit was absoluut amazing gewees! Die uitsig alleen was meer as die reis werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

We loved our stay! Communication with the host Karin was outstanding. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige see-uitsig! Die eenheid is ruim en goed toegerus met 'n wonderlike see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ontspanningsterapie by die see. Die foto's op LekkeSlaap het ons vasgevang maar dit het ons nog steeds nie voorberei vir die asemrowende prentjie toe ons daar aankom nie. Alhoewel dit gereën het met ons aankoms, was dit geen bekommernis nie, want die balkon het genoeg beskutting teen die reën en met die sitkamer wat uitkyk op die see was die reën geen hindernis. Die eenheid is goed ingerig en Zama, die skoonmaker, is 'n "breath of fresh air". Om te kon braai terwyl jy vir die see kyk en saans te slaap met die geluid van die golwe is definitief terapie vir stadsjapies. Met restaurante en strande wat loopafstand was, het ons letterlik die kar parkeer en gestap waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Beautiful place. Loved the view and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie lekker gekuier. Uitstekende ligging en fantastiese uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5839154e7a826f2f80656db0d554999ebf12791fe184d0e23ef9742985f1becff90849d8b05b126fc1590343e8693c0870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 688 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516674362472 31.2297119305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang