Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 15

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 250 R1 688 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Island 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste en smaakvolle woonstel in Shaka's Rock naby Ballito. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met pragtige uitsigte oor die see.

Die woonstel het 'n lieflike, groot stoep met braaigeriewe en wonderlike uitsigte oor die see waar walvisse en dolfyne gereeld besoek kom aflê.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is 'n slim-TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het pragtige tuine en 'n gemeenskaplike swembad. Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Frik M
Saam met vriende
5.0
Was perfek vir ons tyd weg. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Sien sterre.
Jul 2024
Sarita B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese blyplek. The Island 15 is puik! Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal beslis weer terug gaan.
Nov 2023
Juriw V
5.0
The Island 15 is baie mooi en reg op die see. The Island 15 is baie goed toegerus. Gee 'n huislike gevoel. Fantastiese uitsig.
Mei 2023
Bronwyn S
Gesin met klein kinders
5.0
We loved our stay! Communication with the host Karin was outstanding. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Christelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige see-uitsig! Die eenheid is ruim en goed toegerus met 'n wonderlike see-uitsig!
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Island 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5839154e7a826f2f80656db0d554999ebf12791fe184d0e23ef9742985f1becff90849d8b05b126fc1590343e8693c0870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 688 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516674362472 31.2297119305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang