Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island 15

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Island 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste en smaakvolle woonstel in Shaka's Rock naby Ballito. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met pragtige uitsigte oor die see.

Die woonstel het 'n lieflike, groot stoep met braaigeriewe en wonderlike uitsigte oor die see waar walvisse en dolfyne gereeld besoek kom aflê.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is 'n slim-TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het pragtige tuine en 'n gemeenskaplike swembad. Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jackie P
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. It was an easy stay and very pleasant. Fantastic service and a clean apartment. We enjoyed the stay, not to mentio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Frik M
Saam met vriende
5.0
Was perfek vir ons tyd weg. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Sien sterre.
Jul 2024
Tanya D
Saam met lewensmaat
4.8
Clean paradise. Thoroughly enjoyed it! Well run. Beautiful views, felt safe and secure, just perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Suzette M
Saam met lewensmaat
4.8
Ongelooflike see uitsig, rustig en loopafstand na die strand. Ongelooflike mooi uitsig. Veilig en rustig. Daar is alles wat jy benodig. Al is die weer...
Sien meer
Feb 2024
Estie D
Saam met vriende
4.6
Pragtige uitsig uit die woonstel, stil omgewing. Die houttrappe na die woonstel is nie onderdak nie en steil. Dis nie geskik vir ouer persone nie. Moe...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Island 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, The Islands 15, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5839154e7a826f2f80656db0d554999ebf12791fe184d0e23ef9742985f1becff90849d8b05b126fc1590343e8693c0870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 61 Ocean Drive The Islands 15 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.516674362472 31.2297119305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang