Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

10/10-verblyf! Ek en my eggenoot wou wegbreek om te rus en dit is presies wat The Island Cottage ons gebied het. "What you see is what you get". Dit is verskriklik stil daar en ons het dit vreeslik baie geniet. Baie dankie Denette vir u uitmintende gasvryheid, ons sal u goedhartigheid altyd onthou. Die 3 dae wat ons daar was, was een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheronne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het 'n change of scenery nodig gehad. Weg vanaf alles waarmee ons bekend is. Noord-Kaap was perfek. Met net die change of scenery in gedagte, het The Island Cottage ons heeltemal vir 'n 6 geslaan. Dit was alles wat ons nie verwag het nie, en meer. Die stilte was hemel op aarde. Die mense is amazing en gasvry en vriendelik, en net alles. Ek sal defs weer van The Island Cottage gebruik maak. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Well situated property to explore the Augrabies area. The property was exactly as advertised, well situated and considered an ideal location to explore the Augrabies area and the falls. The host was very friendly and welcoming and nothing was too much trouble. I am happy to give this accommodation a 5 star rating and I would recommend The Island Cottage to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig, netjies en skoon. Ons het twee nagte by Island Cottage oorgebly en dit was heerlik. Dit is in 'n rustige stil omgewing en die huisie was so netjies en skoon dat dit 'n mens sommer welkom laat voel het. Die gasvrou en gasheer het ook bygedra dat ons tuis gevoel het. Daar was alles wat ons nodig gehad vir ons verblyf en verder was die huisie se binneversiering met sorg gedoen. Met 'n volgende besoek sal ons beslis weer daar oorbly. Baie dankie dat ons so tuis kon voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82312944b24599c9e4b3c4a33026961763edcf3131ed06fc16e43faa93a46cb39260049c8e2a2defe714b80811fe055d33e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 179 Paardeneiland 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.678915387845 20.47896978817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang