Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Island Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Paardeneiland, 25,4 km vanaf Kakamas. Alhoewel die woonstel op 'n werkende plaas geleë is, kan gaste ontspan in 'n stil omgewing met die geluid van voëls en die eendjies wat heeldag iets in die tuin soek om te eet.

Dié kothuis is ideaal ingerig vir 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer, 'n badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Matrasse vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan voorsien word. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het ook lugversorging en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot tuin asook 'n boma-area met braaigeriewe waar gaste om die vuur kan bymekaarkom en tyd saam kan geniet.

Die area bied staproetes, 4X4-roetes, bergfietsroetes asook visvang en roei op die rivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Island Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groen Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82312944b24599c9e4b3c4a33026961763edcf3131ed06fc16e43faa93a46cb39260049c8e2a2defe714b80811fe055d33e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 179 Paardeneiland 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.678915387845 20.47896978817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang