The Islandview House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-laan 10, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Islandview House is op die oewer van die Oranjerivier geleë en is 'n lieflike gastehuis wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is wat gerieflike verblyf in Upington soek.
Gaste kan tussen 5 gerieflike kamers kies. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne, handdoeke, privaat en suite-badkamers, lugversorging, yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, 'n eetarea, swembad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ansa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Murray-laan 10, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink The Islandview House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-laan 10, Upington, 8801, Noord-Kaap