The Ivory 208
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kloofstraat en Kingspad, The Ivory 208, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Ivory 208 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Hierdie sjiek ooopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Langs die bed is 'n etenstafel geskik vir 2 gaste. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike dakterras met 'n swembad en 'n uitsig oor die stad en see.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 777
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Kloofstraat en Kingspad, The Ivory 208, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kloofstraat en Kingspad, The Ivory 208, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang