Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ivory 208

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kloofstraat en Kingspad, The Ivory 208, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Ivory 208 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die gewilde kusvoorstad Seepunt in Kaapstad en is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié sjiek woonstel het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Hierdie woonstel beskik ook oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Langs die bed is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 waar gaste hul maaltye en oggendkoffie kan geniet. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike dakterras wat 'n sprankelende swembad insluit wat perfek oor die omliggende stad en die see uitkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Kloofstraat en Kingspad, The Ivory 208, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kloofstraat en Kingspad, The Ivory 208, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a61df10da48beccd61be5edec2ea9a2d49f3283ba9aa78ab4bd1f003e99d9ebd05db5b532afc533c4da2035f77cc8268e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) Corner of Kloof Street and Kings Road The Ivory 208 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924627 18.382999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang