Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Jackal Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir The Jackal Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liza V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Baie netjies en gerieflik!

Uitstekende oornagverblyf met baie lekker ontbyt!

Carina J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J

Netjies, professioneel.

Netjies, gerieflik, vriendelike en professionele diens.

Karien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Fantasties.

Heerlik gebly. Hulle het baie moeite gedoen en vir ons ontbyt gemaak. Vir seker aanbeveel.

Adele W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly. Gaan beslis weer hier oorbly en beveel dit beslis aan.

Sal beslis hierdie aanbeveel. Hierdie is ons gunsteplek om oor te bly. Vriendelike diens, skoon en netjies.

Jessica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Perfect spot.

Clean, safe, secure and central. High quality interior design and well-thought-out floor plan. Really enjoyed my stay and have already made my next booking.

Ann H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H

Uitstekende oorslaap ondervinding.

Jackals was netjies, skoon en veilig. Alles in een, en sal definitief ons weer sien.

Christelle G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Ons het net oor geslaap, maar sal definitief weer daar wil bly.

Pragtig! Modern, luuks, skoon, veilig, en hulle het vir ons op versoek 'n eenheid gegee waar ons 'n verlengingskoord kon koppel om ons kampvrieskas deur die nag te laat werk. Kan sonder huiwering aanbeveel.

Jolene R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R

Beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer.

Ek het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies. Die lugversorger het gewerk. As jy die gordyne toetrek, blokkeer dit die lig van buite. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Leinadu A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinadu A

Ideaal en is perfek geleë.

Die blyplekkie het voldoen aan alle vereistes.

Fiona G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona G

Pragtige skoon oornagverblyf.

Ons is hartlik welkom geheet deur Rita by ontvangs. Ons kamer en badkamer was pragtig skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en Rita se vriendelike glimlag was die kersie op die koek. Ons kon ons motor agter 'n hek parkeer sonder enige verdere bekommernis. Alhoewel ons deur die nag swaar vragmotors hoor dreun het, was dit 'n goeie ervaring.

Jaco G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Very clean, new and neat. All what one expects and more. Will definitely be back!

See stars.

Gerard P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard P

Goeie oornag plek.

Goeie waarde vir geld.

Shandré D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandré D

Baie netjies en moderne kamers wat sorg vir 'n lekker nagrus.

Ek was verskriklik beïndruk met The Jackal Guesthouse, baie netjies en modern. Sal hulle definitief aanbeveel vir enige iemand wat in Aliwal Noord oor wil slaap.

Jan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Netjiese bly plek.

Goed gebly. Daar was egter een of ander toerusting buite wat die hele nag aan en af geskakel het - dit was steurend.

Reabetswe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reabetswe M

Beautiful stay overall.

Cosy rooms, beautiful area. Unfortunately there was a bit of noise from outside until around 2am. Not the property's fault though.

André W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André W

Was very happy with everything.

The stay was very nice.

Desire B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Desire B

The Jackal Gastehuis is baie modern met pragtige fasiliteite.

Personeel vriendelik. Ons het probleem met lugversorger gehad. Sal voorstel dat waaier ook in kamer geplaas word vir diegene wat nie met lugversorging slaap nie. Onthou jou muskietweerder! Ontbyt was baie smaaklik!

Elsha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsha H

Heerlik, skoon en mooi.

Wat 'n heerlike gastehuis, of sal ek eerder sê, 'n hotel. Die kamers is pragtig, netjies en skoon. Ons is selfs bederf met 'n stewige ontbyt. Beslis 'n gastehuis wat bo aan my lysie is.

Jacques H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Perfekte oornag stop vir die lang pad.

Baie dankie vir julle gasvryheid en puik akkommodasie.

Enrico W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico W

Wonderful.

The staff are amazing and it was an awesome staying experience.

Leonie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Skoon, mooi, gasvry.

Die diens was uitmuntend.

Adele W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly en beveel The Jackal Guesthouse beslis aan. Ons sal beslis weer hier bly!

Dietmar D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietmar D

Great.

Baie lekker gebly, sal beslis weer.

Jan N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Baie gerieflik en netjies.

Die kamer was baie netjies. Die koffie en tee en beskuitjies was ‘n goeie ekstra. Badkamergeriewe was van goeie kwaliteit en baie skoon. Die moderne uitleg van die kamer is ‘n pluspunt.

Leon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Perfek vir oornag of selfs langer!

Netjies, skoon en doelgetrou. Dit was lekker om by julle oor te bly!

Ja-nel L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ja-nel L

Luuks en baie gerieflik, sal defnitief weer daar oornag.

Professionele en vriendelike diens ontvang.

Franco C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco C

Vinnige oorslaap op pad na ons bestemming.

Pragtige skoon en veilige verblyf. Sal beslis weer daar oorslaap.

Werner O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Wow!

Amazing! Ons het nie verwag dat The Jackal so netjies, skoon en goed geleë is nie. Vriendelike ontvangs en so professioneel.

Mike H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Perfect and helpful.

Nothing was too much trouble. Ultra clean, modern and beautifully decorated.

Tanya M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Vriendelik, skoon en als wat mens sal nodig kry.

Baie vriendelike ontmoeting. Skoon, mooi en vir seker aanwins vir Aliwal Noord.

Cecile B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B

Excellent

Lovely accommodation.

Nettie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie L

Pragtige, vriendelike mense en gaan uit hulle pad om jou te help.

Die omgewing se mense is net so vriendelik,.

Annelize R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Fantastiese plek.

Ultra modern, gaaf en puik diens.

Marlize T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Fantasties.

Die diens was uitstekend en beide dames was professioneel en vriendelik. Ons het met 2 karavane gekom en hulle sal net moet seker maak hulle gaste het nie almal karavane nie, want die parkeerplek was beperk en baie vol nadat ons 2 karavane ook parkeer was.

Hennie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Die blyplek is fantasties.

Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te oornag.

Andrew F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Simple, clean, perfect stopover.

Great place to stop over.

Thinus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B

Baie netjies en skoon.

Goeie waarde vir geld sal beslis weer van gastehuis gebruik maak. Puik.

Hendro S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendro S

Neat, clean, safe, affordable.

See stars.

Donavin S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavin S

Lovely accommodation for overnight stay.

The accommodation lacks nothing, very comfortable and neat. I strongly suggest the local authority to constructively make their contribution to the overall environment in order to enhance tourism in the area - socio economic aspects are important.

Stephen C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Very clean comfortable and central.

This is a stunning venue and always clean.

Tilana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana S

Great.

Ons het The Jackal Guesthouse gebruik as 'n oornag destination. Dit was perfek. Hulle gaan die ekstra myl om dit vir jou so gemaklik as moontlik te maak.

Mapitso L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapitso L

It was perfect.

The service is good and the place is very clean.

Natasja D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

Clean neat and modern.

Was a good stop-over when you travel from Eastern Cape.

Steven V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Lovely stay.

Very neat place, good value for money, food good.

Zirk L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zirk L

Highly recommend for overnight stay.

Will appreciate it if there could have been a little bit of crockery. Only coffee mugs were available.

Paul R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Ons het heerlik gebly in pragtige kamers. Alles was tops.

Ons sal weer daar bly. Mooi netjies, heerlike bed. Alles werk. Heerlike ontbyt. Perfek.

Thys O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys O

Perfekte verblyf.

Plek was skoon en netjies met baie vriendelike personeel Die kamer was baie meer as wat ons verwag het, alles in die kamer tot by die stort was top gehalte. Die sal my enigste keuse wees as ons weer in Aliwal kom. "Well done" aan die eienaars wat so plek geskep het.

Anneke B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Very tastefully decorated rooms with all the requirements for a business traveller.

None. It was a pleasant stay with clean rooms and serviced each day. Highly recommended.

Frans M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans M

It was good.

No more comment, anyway it was excellent.

Michael L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael L

Was pleasant, with one complaint.

There was no hot water and no Distribution Board in our unit to check if the geyser circuit was on.

Elsabe F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F

Fantasties.

Dit is die mooiste gastehuis! Kamers is pragtig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Personeel is so vriendelik gewees!

Lesley P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley P

Most definitely stay at the guest house again, lovely and comfortable.

Definitely value for money, very comfortable, lovely setup and tastefully decorated.

Ina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Skoon, gemaklik keurig, vriendelik. Absoluut waarde vir geld.

Sentraal geleë. ’n Slaapplek weg van die huis, net soos by die huis.

Amanda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Oulike en veilige gastehuis.

Die eienaars is baie gasvry en dis naby aan die hoofpad. Sal weer daar oornag.

The Jackal Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Amanda
Baie dankie vir jou resensie. Dit was n plesier om jul Gasvrou te kon wees. Ons sal jul met graagte weer ontvang.

The Jackal Guesthouse
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levy-straat, Aliwal Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9195b1ac403942e00e6c6c18955dc8106cb9d2e7720b17c218efef115a660f18f7fd11b6ffb542c08d643e8e53de82011059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Levy Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.696151846651 26.709960235585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang