Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Jackal Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjies en gerieflik! Uitstekende oornagverblyf met baie lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netjies, professioneel. Netjies, gerieflik, vriendelike en professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties. Heerlik gebly. Hulle het baie moeite gedoen en vir ons ontbyt gemaak. Vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly. Gaan beslis weer hier oorbly en beveel dit beslis aan. Sal beslis hierdie aanbeveel. Hierdie is ons gunsteplek om oor te bly. Vriendelike diens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfect spot. Clean, safe, secure and central. High quality interior design and well-thought-out floor plan. Really enjoyed my stay and have already made my next booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstekende oorslaap ondervinding. Jackals was netjies, skoon en veilig. Alles in een, en sal definitief ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het net oor geslaap, maar sal definitief weer daar wil bly. Pragtig! Modern, luuks, skoon, veilig, en hulle het vir ons op versoek 'n eenheid gegee waar ons 'n verlengingskoord kon koppel om ons kampvrieskas deur die nag te laat werk. Kan sonder huiwering aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene R
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Beslis 'n plek waarheen ek sal terugkeer. Ek het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en netjies. Die lugversorger het gewerk. As jy die gordyne toetrek, blokkeer dit die lig van buite. Ek sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leinadu A
1 nag
4.8
Aug 2024

Ideaal en is perfek geleë. Die blyplekkie het voldoen aan alle vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Pragtige skoon oornagverblyf. Ons is hartlik welkom geheet deur Rita by ontvangs. Ons kamer en badkamer was pragtig skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik en Rita se vriendelike glimlag was die kersie op die koek. Ons kon ons motor agter 'n hek parkeer sonder enige verdere bekommernis. Alhoewel ons deur die nag swaar vragmotors hoor dreun het, was dit 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levy-straat, Aliwal Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9195b1ac403942e00e6c6c18955dc8106cb9d2e7720b17c218efef115a660f18f7fd11b6ffb542c08d643e8e53de82011059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Levy Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.696151846651 26.709960235585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang