Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Jackal Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levy-straat, Aliwal Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Jackal Gastehuis bestaan uit lieflike kamers in die middel van Aliwal Noord en is net 1 km vanaf talle winkels, restaurante en skole.

Dié gastehuis het 9 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie kamers het almal lugversorging, 'n koningingrootte-bed asook en suite-badkamers.

Die TV's het sekere DStv-kanale en daar is WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan gerus die mineraal-warmwaterbronne besoek, asook verskeie historiese geboue soos die Kerkplein-museum, die Herdenkingstuin wat die Britse blokhuis insluit en Buffelspoort Natuurreservaat waar gaste buffels, wildsbokke en die pragtige natuurskoon kan bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liza V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en gerieflik! Uitstekende oornagverblyf met baie lekker ontbyt!
Jun 2024
Carina J
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, professioneel. Netjies, gerieflik, vriendelike en professionele diens.
Jun 2024
Karien V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Heerlik gebly. Hulle het baie moeite gedoen en vir ons ontbyt gemaak. Vir seker aanbeveel.
Apr 2024
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly. Gaan beslis weer hier oorbly en beveel dit beslis aan. Sal beslis hierdie aanbeveel. Hierdie is ons gunsteplek om oor te bly. Vriendeli...
Sien meer
Apr 2024
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Perfect spot. Clean, safe, secure and central. High quality interior design and well-thought-out floor plan. Really enjoyed my stay and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Levy-straat, Aliwal Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Jackal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levy-straat, Aliwal Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9195b1ac403942e00e6c6c18955dc8106cb9d2e7720b17c218efef115a660f18f7fd11b6ffb542c08d643e8e53de82011059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Levy Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.696151846651 26.709960235585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang