Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Joint Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir The Joint Backpackers
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dan R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan R

Wonderful.

Very good, pleasant and relaxing.

Wilmien B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien B

Meer as net 'n backpackers!

Die eienaar het ons hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies. Die gesamentlike kombuis was ten volle toegerus met alles wat nodig was. Die badkamers was skoon. Genoeg warm water. Ons sal beslis weer daar kom slaap as ons Oudtshoorn toe kom! Baie dankie vir die vriendelike diens.

Michelle B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Goeie waarde vir geld.

Was baie netjies en ontvangs was gasvry! Sal dit enige tyd aanbeveel, dankie, Joint Backpackers!

Shawn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn S

Baie aangenaam en fantastiese gasheer en gasvrou.

Baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen.

Elizabetha O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabetha O

Ons kuier daar was baie lekker.

Rene was 'n wonderlike gasvrou, sy het ons met die aankoms baie welkom laat voel, selfs al het ons haar verontrief deur dat ons laat die aand daar aangekom het. Die kamer is netjies en gerieflik. Die ablusie is lekker ruim en die kombuis is toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Tristan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan N

Surprising, very cool what she's done with the place. All you need.

Upon arrival, we were welcomed, shown around, and then settled into the evening. Very peaceful place and all you need is at your fingertips. We got braai items from a close-by PNP and braai'd right by our caravan. The facilities were beyond our expectations, with cutlery and crockery provided. As well as a fully stocked communal kitchen. The bathroom and shower situation was great too!

Ronald V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald V

Lekker plek en braaigeriewe, lekker gekuier.

Alles was perfek, baie dankie.

Marie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Baie rustig en goed geleë.

Heerlik gebly en geswem.

Liezl T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T

Lekker gebly.

Baie lekker gebly saam met ons groep. Mense is baie vriendelik. Plek was skoon en netjies. Baie dankie.

Shane A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane A

Gerieflik en still.

Goed vir 'n rustige wegbreek en naby dorp en winkels so dis baie lekker.

Shane A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane A

Het baie gemaklik gevoel en ontspanne, dit het gevoel soos 'n goeie wegbreek.

Was baie rustig gewees, stil en goeie wegbreek vir iemand wat net wil kop skoom maak en ontspan.

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-weg 50, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c4c9c5269c27beb8e99cd79274dded9c470d859997939ce6080e66e8f68dcda4bec0ff6a7f144d04824013b02c1aa6a851b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 50 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.606606478034 22.203823139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang