Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Joint Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dan R
1 nag
5.0
Jun 2024

Wonderful. Very good, pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Meer as net 'n backpackers! Die eienaar het ons hartlik verwelkom. Alles was skoon en netjies. Die gesamentlike kombuis was ten volle toegerus met alles wat nodig was. Die badkamers was skoon. Genoeg warm water. Ons sal beslis weer daar kom slaap as ons Oudtshoorn toe kom! Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Goeie waarde vir geld. Was baie netjies en ontvangs was gasvry! Sal dit enige tyd aanbeveel, dankie, Joint Backpackers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie aangenaam en fantastiese gasheer en gasvrou. Baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabetha O
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Ons kuier daar was baie lekker. Rene was 'n wonderlike gasvrou, sy het ons met die aankoms baie welkom laat voel, selfs al het ons haar verontrief deur dat ons laat die aand daar aangekom het. Die kamer is netjies en gerieflik. Die ablusie is lekker ruim en die kombuis is toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tristan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Surprising, very cool what she's done with the place. All you need. Upon arrival, we were welcomed, shown around, and then settled into the evening. Very peaceful place and all you need is at your fingertips. We got braai items from a close-by PNP and braai'd right by our caravan. The facilities were beyond our expectations, with cutlery and crockery provided. As well as a fully stocked communal kitchen. The bathroom and shower situation was great too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Lekker plek en braaigeriewe, lekker gekuier. Alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie rustig en goed geleë. Heerlik gebly en geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl T
1 nag
5.0
Des 2022

Lekker gebly. Baie lekker gebly saam met ons groep. Mense is baie vriendelik. Plek was skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Gerieflik en still. Goed vir 'n rustige wegbreek en naby dorp en winkels so dis baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-weg 50, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c4c9c5269c27beb8e99cd79274dded9c470d859997939ce6080e66e8f68dcda4bec0ff6a7f144d04824013b02c1aa6a851b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 50 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.606606478034 22.203823139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang