The Judge’s House @ Inversanda Farm Cottages
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petrus Stroom-weg, Plaas 29, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Judge’s House @ Inversanda Farm Cottages is 'n wegbreekplek in die Dargle-vallei in die Middellande van KwaZulu-Natal en ideaal vir diegene wat lief is vir die platteland. Die plaas is in die bevoorregte posisie om reg aan die einde van die pad geleë te wees en is ideaal vir ontspan en om die rustigheid te geniet.
Die kothuis is 1 van 3 op die perseel, bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Nog 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Bad is in die derde badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas. Inversanda is 15 minute vanaf Midmardam, die tuiste van die bekende Midmar Mile, geleë. Johannesburg is minder as 5 uur se ry vanaf die plaas en Durban is minder as 1,5 uur vanaf die plaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Baarshengel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lucinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Petrus Stroom-weg, Plaas 29, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Petrus Stroom-weg, Plaas 29, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang