Kaisosi River Lodge
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaisosi River Lodge, Rundu, 0000, Kavango Oos
- Vanaf R426 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaisosi River Lodge bied B&B en is op die oewer van die standhoudende Kavangorivier geleë; geleë ongeveer 7 km oos van die dorp Rundu, geleë in die Kavango streek van Namibië.
Die lodge is op die oewer van die standhoudende Kavangorivier geleë en is ideaal geleë op die roete na Popa Falls en Katima Mulilo. Verblyf by Kaisosi River Lodge bestaan uit 16 gastekamers en 16 kampeerplekke. Elke gastekamer het lugversorging. Elke kampplek het 'n privaat ablusiefasiliteit, elektrisiteitspunte en 'n aangewese vuurarea.
Ontbyt en ander maaltye word in die à la carte-restaurant op die perseel bedien. Die lodge spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n gastesitkamer, 'n selfdienswassery, 'n natuurlike swembad en WiFi-internettoegang. Sunset-bootvaarte is beskikbaar vir gaste om te geniet, en kan teen verskillende kostes vir gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Juandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kaisosi River Lodge, Rundu, 0000, Kavango Oos
- Gaste dink Kaisosi River Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kavango Oos Namibië
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaisosi River Lodge, Rundu, 0000, Kavango Oos
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang