Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Moon House & Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'Quirky' wegbreek met alles wat jy benodig. Die Karoo Moon sal van nou af ons 'go-to' verblyf wees wanneer ons Barrydale besoek. Ons was mal oor die 'quirky' dekor en die beddens slaap soos 'n droom. Ons het ons kuier ten volle geniet en hulle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kos vir die siel. Die huis is prentjie mooi. Alles wat jy nodig het en meer is beskikbaar. Die bed en linne is fabulous. Die elektriese komberse, 'n heerlike bederf vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna B
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik, veilig en 'n goeie ligging langs die natuurskone R62-roete. Oulike plekkie met baie atmosfeer! Groot dankie aan Dean vir die veilige bewaring van my verlore sleutels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonerlike bederfnaweek! Die gevoel wat ek gekry het toe ons met die paadjie na die huis stap en in die huis ingegaan het, was dat iemand regtig uit sy of haar hart die moeite gedoen het om ons te bederf. Daar was orals verrassings en bederfgoedjies, die dekor was 'n groot verrassing, my kunssinnige beker het oorgeloop! Baie dankie dat ons in julle pragtige huisie kon bly, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stayed for 1 night to break the journey from EC to CPT. Incredible, would highly recommend. The design is really cool, and self check-in is very nice. Just make sure you put the correct name into your maps, as the accommodation is in a completely different place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfeksie. Hierdie kothuis is absolute perfeksie. Die pragtige dekor en gevoel van luuksheid sorg vir 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Excellent! Very clean, comfortable and well equipped. Beautiful decor. Great location. Quiet and private. Attention to detail with lovely quality linen and interesting decor. Shady patio is lovely. Would highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik. Vanaf die maklike self-inboek tot die laaste detail - alles perfek, dekor, netheid, grootte & ligging - weg van die hoofpad, maar tog naby alles. Pragtige plek - net soos op die fotos. Al die ekstras in die yskas en bederf beskuit en koffie masjien - tot voorsiening vir loadshedding. Voorwaar aan te beveel. Dankie vir jul puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige verblyf. Ons het heerlik ontspan en lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en skoon. Kan definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 10, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang