Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Moon House & Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir The Karoo Moon House & Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corna B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna B

Gerieflik, veilig en 'n goeie ligging langs die natuurskone R62-roete.

Oulike plekkie met baie atmosfeer! Groot dankie aan Dean vir die veilige bewaring van my verlore sleutels.

Gordon W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon W

Stayed for 1 night to break the journey from EC to CPT.

Incredible, would highly recommend. The design is really cool, and self check-in is very nice. Just make sure you put the correct name into your maps, as the accommodation is in a completely different place.

George G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Wonerlike bederfnaweek!

Die gevoel wat ek gekry het toe ons met die paadjie na die huis stap en in die huis ingegaan het, was dat iemand regtig uit sy of haar hart die moeite gedoen het om ons te bederf. Daar was orals verrassings en bederfgoedjies, die dekor was 'n groot verrassing, my kunssinnige beker het oorgeloop! Baie dankie dat ons in julle pragtige huisie kon bly, ons kom weer!

Rialene E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E

Perfeksie.

Hierdie kothuis is absolute perfeksie. Die pragtige dekor en gevoel van luuksheid sorg vir 'n onvergeetlike ervaring.

Tammy S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy S

Excellent! Very clean, comfortable and well equipped. Beautiful decor.

Great location. Quiet and private. Attention to detail with lovely quality linen and interesting decor. Shady patio is lovely. Would highly recommend this accommodation.

Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Puik.

Vanaf die maklike self-inboek tot die laaste detail - alles perfek, dekor, netheid, grootte & ligging - weg van die hoofpad, maar tog naby alles. Pragtige plek - net soos op die fotos. Al die ekstras in die yskas en bederf beskuit en koffie masjien - tot voorsiening vir loadshedding. Voorwaar aan te beveel. Dankie vir jul puik diens.

Rialda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Rustige verblyf.

Ons het heerlik ontspan en lekker uitgerus.

Francois B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie lekker en skoon. Kan definitief aanbeveel.

Sien sterre.

Peter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Comfortable and enjoyable.

Everything was great. Clean, neat, and safe. Highly recommend. Pleasantly surprised. Thank you for your friendliness.

Alten O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alten O

Unieke plek, het alles wat jy sou verwag van 'n een nag oorslaap.

Ons het die verblyf baie geniet, netjies, gerieflik en skoon. Die kaggel was 'n baie groot plus, aangesien dit baie koud was.

Pieter K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Awesome stay, attention to detail first class.

Awesome plekkie, knap gedaan!

Elmarie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M

Ons is lief vir Barrydale en die Karoo-huisies, so tipies en na ons smaak.

Tipiese Karoo-kothuis. Vars blomme uit die tuin en ekstras in die yskas. Oorgenoeg seep en handwas.

Leon T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon T

Aanbeveelbaar!

Vriendelike en goeie kommunikasie van Dean. Regtig iets besonders. Quirky.

Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

We will be back.

Lovely accommodation with great spoils!

Gary M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M

Quality place with all the home comforts.

Beautifully laid out with unusual furnishings, lots to read. I loved the verandah. Quality products are supplied. It is definitely worth a stayover.

Magda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Karoo Moon Cottage was voorwaar 'n verrassing. Baie skoon, netjies en oulik.

Totaal aanbeveelbaar.

Ananda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda N

Dit was ons beste wegbreek nog en ons het baie klein dorpies besoek.

Die kwaliteit van alles was uitstekend.

Talana V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana V

Rustic op die platteland.

Skoon, netjies, veilig. Dekor iets besonders en buite-areas, heerlike kuierplekke. Bederf items in kombuis gevind. Als wat 'n mens nodig het. In/uitklok maklik en Dean hulpvaardig. Hoogs aanbeveel.

Sunel K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel K

Versteekte juweel.

Pragtige, klein, skoon, netjiese plek. Sal dit oor en oor en oor aanbeveel.

Emma M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma M

Lieflike plekkie.

Die cottage is pragtig en stylvol. Die beddegoed en handdoeke is uitstekende kwaliteit. Ons het die kaggel, koffiemasjien en elektriese warmkomberse baie geniet. Voel voorwaar soos 'n 5-sterhotel. Selfs nog beter en mooier as die foto's.

Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Lekker geslaap. Dekor besonders.

Antieke dekor gemeng met moderne maak die plek besonders.

Natasha V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Uniek.

Pragtige, unieke plekkie en hulle bied meer aan as net slaapplek. Doen regtig moeite vir gaste.

Jaco L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Pragtige plek, dankie aan Dean vir al sy hulp.

Sien sterre.

James S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

Baie lekker en rustige plek!

Die perfekte plek om te besoek as jy die stad se lawaai wil agterlaat!

Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Ongelooflike pragtige plek om te bly.

Dit was nou een fantastiese lekker oorslaap en onvergeetlike ervaring. Sal definitief weer daar oorbly.

Odette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette C

Pragtige verblyf, naby die dorp.

Die verblyf was baie gemaklik en netjies. Tydens load shedding het al die ligte en WiFi steeds gewerk. Met ons aankoms, is ons bederf met lekker sap, water, Nespresso-koffie en almonds. Die verblyf doen regtig ektra moeite wat ons baie waardeer het.

Lidwinia N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidwinia N

Absoluut wonderlik.

Ons was baie bederf - soveel aandag aan die kleinste details.

Nadia J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Amazing! Everything and more that we wanted.

What a great place! We will be back for sure. Very clean, neat and the place has so much character!

Lizette P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette P

A quaint cottage with beautiful decor.

We had a lovely stay. The cottage is within walking distance of the Karoo Art Hotel and many restaurants in Barrydale. I would rather recommend the House as it's bigger and at the same rate. But I can't fault the cottage as it's ideal for a couple.

Mannetjie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mannetjie S

Fantastiese dorpie.

Daar is baie lekker eetplekke en lekker plekke om in te snuffel om iets te koop.

Iemke M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iemke M

Pragtige plekkie.

Hou van die water en elektriese bedrading wat buite die mure loop - netjies en prakties. Sementvloere ook baie mooi.

Capie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Capie J

Rustig en vreedsaam.

Die kombuis was nie met alles toegerus nie, het 'n gasstofie gesoek om kos te maak in die pan. Moes toe vir my 'n swartpot gaan koop om gereg op die vuur te maak. Verder was die ontspanning lekker.

Deon S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Excellent.

Amazing place. Great attention to detail.

Marguerite L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

We had an amazing experience, excellent service and accommodation!

We loved every moment of it! It is a little place with so much character! The host was great with communication and attention to detail like air purifier, juices, popcorn, inverter and beautiful decor! I will highly recommend this place! This is one of the best accommodation experiences we’ve ever had!

Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Pragtige kothuis in 'n stil deel van Barrydale.

Die kothuis het ons verwagtinge oortref. Die gasheer doen moeite. Komplimentêre koeldrank en water in die yskas. Popcorn was 'n verrassing. Heerlike wegbreek in Barrydale wat ons beslis kan aanbeveel.

Anne B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Perfect spot for a night or longer, much longer.

Generous offerings, attention to detail, gorgeous space inside and out and that view! Loved our stay.

Annemarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Beveel dit aan.

Dis 'n pragtige plekkie en die aandag vir detail ongelooflik. Van die Nespresso-masjien, lekker tees, dik handhoeke, melk in die yskas, tot beskuit, water en sap. Dean gaan definitief 'n stappie verder om mense welkom te laat voel. Die in- en uitklok is baie fancy en alle kommunikasie baie goed. Baie dankie, dit was wonderlik.

Deon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie mooi plek. Het my kuier baie geniet.

Alles wat ek graag in 'n plek wou hê en meer.

Louis P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Juweel in die hartjie van die Klein Karoo.

Pragtige plek, ons sal vir seker weer 'n draai daar kom maak!

David S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Very comfortable and centrally located.

No parking for Karoo Moon House. Only in the street. Information about the house came on WhatsApp and we didn't have WiFi. Did not have our phones on mobile data. Had to phone for entry code. SMS notification might have helped. However it all worked out in the end.

James D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D

Nice and clean.

Nice and quiet. Has everything for an overnight stay.

Coleen W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen W

We had a very pleasant stay. The cottage was perfect for our needs.

Accommodation was clean and comfortable. Outside area was beautiful and relaxing.

Gerhard B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Sommer lekker gekuier.

Die eenheid skort niks nie - daar is aan alles gedink.

Rialene E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E

Onvergeetlik.

Alles is met soveel sorg ingerig, van die snoesige warmkombers tot die heerlike koffie en beskuit. Dean was 'n wonderlike gasheer en ons sal beslis die Karoo Moon Cottage aanbeveel.

Louis H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Rustig, gerieflik, sjarmante dekor.

Karoo Moon House is gerieflik, stil, veilig en baie sjarmant. Die interieurs is 'n interessante mengsel van ouwêreldse sjiek en eklektiese versamelstukke.

Jasper L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper L

Ongelooflik!

Die aandag wat aan detail gegee is was verstommend! Die kothuis se dekor getuig van kreatiwiteit en ’n fyn aanvoeling. Sal beslis weer gaan kuier!

Corrie Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie Z

Baie oulike oorslaapplek en alles wat 'n mens nodig het plus ekstra bederfies.

Barrydale is 'n rustige dorp, maar skoon en netjies.

Deon V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Great experience.

It's a trip back in memory lane and a great experience.

Francine C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Francine C

Fantasties!

Baie netjiese huisies. Sal dit vir al my vriende aanbeveel!

Ilze P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P

Heerlike spasie met wonderlike décor!

Die slegste ding van ons verblyf was dat ons net een aand kon bly! Karoo Moon House is uitgerus met die mooiste decor en alles wat 'n mens nodig het om jou verblyf die moeite werd te maak. Moon Cottage is 'n klipgooi van al die restaurante en winkels.'n Dorpie om in te bly vir meer as een aand.

Michelle M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Gerieflike oornag en pragtige tuin.

Die cottage was skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en meer. Baie aandag aan detail en dekor. Rustige, stil area. Stapafstand na restaurante.

Brannon O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brannon O

A beautiful little haven

Me and my partner both absolutely adored the little cottage. Everything had been thought of, from aircon, to keyless entry and exit, to Wi-Fi and a little Bluetooth speaker. All basic bathing products were provided, as well as coffee and tea amenities. It had everything we could have asked for and more in such a small little place. We also loved the quirky décor. We wish we could move the place around with us and use it as our accommodation for the rest of our travels.

Theoniel P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theoniel P

Kan ten sterkste aanbeveel.

Sal ons weer daar oorslaap? Beslis! En as jy van oudhede hou, is dit die plek vir jou. Baie dankie ook aan Bekkie wat elke dag stil-stil skoongemaak het en die lekkernye aangevul het.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 10, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang