Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Moon House & Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wilma O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Stunning! Lieflike plek, kwaliteit linne, alles getuig van uitsonderlike kreatiwiteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great cottage, tastefully decorated and equipped. Tastefully furnished and well equipped in a quiet street. Great, quality bed. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hier gaan jy lekker slaap, lekker rus, lekker eet en weer lekker leer leef. Karoo Cottage het aan al ons reis verwagtinge en meer. voldoen. Die eienaars gee beslis aandag aan detail en gaan esktra treë om gemak en ervaring kreatief te skep. Baie dankie vir die heerlike koue vrugte sap in die yskas met ons aankoms op 'n warm dag. Óók vir die neute en aanbeveling vir 'n restaurant vir aandete- dit was die heerlikste ervaring. Barrydale is dalk die besbewaarde geheim op die Route 62. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie oulik. Baie rustige omgewing. Die huisie is baie mooi en die braai area en kaggel het ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'Quirky' wegbreek met alles wat jy benodig. Die Karoo Moon sal van nou af ons 'go-to' verblyf wees wanneer ons Barrydale besoek. Ons was mal oor die 'quirky' dekor en die beddens slaap soos 'n droom. Ons het ons kuier ten volle geniet en hulle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kos vir die siel. Die huis is prentjie mooi. Alles wat jy nodig het en meer is beskikbaar. Die bed en linne is fabulous. Die elektriese komberse, 'n heerlike bederf vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna B
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik, veilig en 'n goeie ligging langs die natuurskone R62-roete. Oulike plekkie met baie atmosfeer! Groot dankie aan Dean vir die veilige bewaring van my verlore sleutels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonerlike bederfnaweek! Die gevoel wat ek gekry het toe ons met die paadjie na die huis stap en in die huis ingegaan het, was dat iemand regtig uit sy of haar hart die moeite gedoen het om ons te bederf. Daar was orals verrassings en bederfgoedjies, die dekor was 'n groot verrassing, my kunssinnige beker het oorgeloop! Baie dankie dat ons in julle pragtige huisie kon bly, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stayed for 1 night to break the journey from EC to CPT. Incredible, would highly recommend. The design is really cool, and self check-in is very nice. Just make sure you put the correct name into your maps, as the accommodation is in a completely different place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfeksie. Hierdie kothuis is absolute perfeksie. Die pragtige dekor en gevoel van luuksheid sorg vir 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 10, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang