Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Moon Motel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Michelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel. Ons reis gereeld, en Karoo Moon bly een van ons gunstelinge! Uitstekende gehalte bed en linne. Aandag gegee aan elke detail om kuier heerlik te maak. Dekor is eklekties en stylvol. So baie ekstra'tjies wat mens laat voel dat jy bederf word. Die houtstofie, met oorgenoeg hout, is hemels op 'n koue Karoo aand. Dankie vir nog 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Defnitief in my top 10 van gerieflikheid. Dit is 'n pragtige ou plekkie, die eenheid was netjies en skoon en het alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker winteraand in Barrydale. Die kamer was reeds verwarm toe ons instap en het sommer 'n tuistegevoel gegee. Die eenheid het 'n wonderlike kaggel wat ook goed gestook was met hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Beste in Barrydale en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beste ooit sal dit aanbeveel. Beste plek wat ek nog ooit gebly het. Julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Du Rand H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Always unforgettable worth the detour traveling to Karoo Moon. Karoo Moon must be one of the most beautiful, original, comfortable, value for money venues to frequent. Attention to detail and guest anticipation make this a must-visit to put on one's bucket list!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Gemaklik, gerieflik en mooi! Ons het baie lekker gebly by The Karoo Moon Motel. Het vir een aand oornag daar oppad terug vanaf Willowmore na Worcester. Alles was baie gerieflik en daar is seker gemaak dat ons glad nie sou koud kry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daniël J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pleasant, safe, tranquil. The accommodation is clean and very well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Karoo juweel. Die Karoo Moon Motel was ongelooflik. Dit is 'n juweel in die Karoo en Barrydale is 'n pragtige klein dorpie met vriendelike mense. Die kamers is baie smaakvol gemeubeleerd en skoon. Dit is loopafstand van alles en baie veilig. Ek kan Karoo Moon Motel sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

What an amazing place. Quality bedding. Safe, secure and love the extra treats. What an amazing place. Quality bedding. Safe, secure and love the extra treats in room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hamish I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent. A truly excellent place we would highly recommend. Lovely quirky finishes and a 5-star feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDVkZTNjLTVkNzktNGQ4MC05MjMyLWQ1MGUxNzMyYzQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 2 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.905942885141 20.715331659069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang