Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Karoo Moon Motel

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Karoo Moon Motel is in Barrydale, 'n oulike dorpie in die Klein Karoo, in die Wes-Kaap geleë. Die motel is in 1896 gebou en in 2019 in 2 selfsorg-eenhede omskep.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 5 gaste. Elke eenheid beskik oor koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit in; 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, gaste het toegang tot WiFi asook 'n privaat ingang.

Die Karoo Moon Motel is ook die tuiste van Diesel & Crème wat daagliks ontbyt en middagete bedien en is stapafstand van plaaslike winkels en eetplekke af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Sal definitief aanbeveel. Ons reis gereeld, en Karoo Moon bly een van ons gunstelinge! Uitstekende gehalte bed en linne. Aandag...
Sien meer
Aug 2024
Karel V
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief in my top 10 van gerieflikheid. Dit is 'n pragtige ou plekkie, die eenheid was netjies en skoon en het alles wat ons nodig gehad het vir 'n ...
Sien meer
Jul 2024
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Beste in Barrydale en waarde vir geld.
Jul 2024
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Beste ooit sal dit aanbeveel. Beste plek wat ek nog ooit gebly het. Julle is tops.
Mei 2024
Du Rand H
Saam met vriende
5.0
Always unforgettable worth the detour traveling to Karoo Moon. Karoo Moon must be one of the most beautiful, original, comfortable, val...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Moon Motel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennantstraat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNDVkZTNjLTVkNzktNGQ4MC05MjMyLWQ1MGUxNzMyYzQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 2 Tennant Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.905942885141 20.715331659069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang