The Karoo Prinia
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anel S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, warm.
Alison W - Apr 2024
Algehele gradering
Great place to stay, in a lovely house!
Arnold Lionel Allan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker.
The Karoo Prinia se terugvoer
Baie dankie Arnold. Ek is baie bly dat jy lekker gekuier het en dat jy die outentieke styl waardeur het.
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, uniek, rustig.
The Karoo Prinia se terugvoer
Dankie Jaco. Julle mag enige tyd terugkom. Daar is nog baie om te sien en doen in Prince Albert!
Des B - Sep 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Lyn G - Aug 2023
Algehele gradering
More than ok.
The Karoo Prinia se terugvoer
Thank you Lyn. Perhaps you can stay longer next time and enjoy the atmosphere!
Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n verrassing was die dorpie en blyplek nie! Pragtig en vol geskiedenis! Ook omgewing!
Marna W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
The Karoo Prinia se terugvoer
Hi Marna. Jammer dat die elektriese komberse nog nie op die beddens was maar bly dat jy nie koud was nie.
Claire C - Mei 2023
Algehele gradering
Fabulous.
The Karoo Prinia se terugvoer
Thank you Claire, so glad that you enjoyed yourselves. Do visit again sometime.
Hester D - Mei 2023
Algehele gradering
'n Heerlike paar dae! So 'n pragtige dorpie, lieflik gerestoureede huis en baie aangename, hulpvaardige eienaars.
The Karoo Prinia se terugvoer
Dankie Hester, ek is so bly jy het jou verjaarsdag geniet in ons ou huisie. Jy is welkom enige tyd.
Arina S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike blyplek in 'n wonderlike dorp.
Elize O - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik.
The Karoo Prinia se terugvoer
Dit is n plesier Elize. Ek is bly almal het die pkek geniet. Die honde ook.
Janey W - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful weekend on the stoep, exactly what we were looking for!
Lees meerThe Karoo Prinia se terugvoer
Thanks Janey, you summed the Karoo Prinia up beautifully.
Elbie H - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
The Karoo Prinia se terugvoer
Dankie Elbie. Ek is bly jy het dit so geniet. Kom kuier weer, enige tyd.
Arina S - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf in 'n stil omgewing.
The Karoo Prinia se terugvoer
Dankie Arina. Jy is baie welkom, enige tyd.
Arina S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis.
The Karoo Prinia se terugvoer
Thanks Arina, so glad you has a good stay. We welcome you back at any time!
Carina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het was daar, aandag is gegee aan klein dingetjies om ons verblyf gemaklik te maak.
The Karoo Prinia se terugvoer
Thank you Carina, so glad you all enjoyed yourselves. We look forward to having you here again sometime.
Jeanne V - Des 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike Karoo-ervaring.
The Karoo Prinia se terugvoer
Belated thanks for your review. We appreciate constructive comments and constantly strive to improve our guest experience.
Dolf B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, goed ingerig. Bied 'n goeie uitsig oor die Swartberge en wonderlikke sonopkoms.
The Karoo Prinia se terugvoer
Thank you for your review Dolf. We appreciate the constructive comments and have been looking into improving the braai facilities.
Gideon R - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike naweek met wonderlike verblyf!
The Karoo Prinia se terugvoer
Dit is n plesier Gideon. Ek hoop ons sal jou weer sien!
Philip B - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Corne P - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
The Karoo Prinia se terugvoer
Dag se Corne. Dankie vir die review! Ek is bly jy het maklik gebly.Jammer vir die mozzies! Hoopelik sien ons jou veer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nieuwestraat 2B, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap