The Kimberley Club Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Stacey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Craig And Marinda S - Jul 2024
Algehele gradering
Will come back to stay again.
Alletta W - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en die kos was heerlik. Sal dit aanbeveel.
The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. U beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal u weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.
Albertus V - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent food and service. In particular, Lucy was an excellent host.
Frans D - Mei 2024
Algehele gradering
Unieke ervaring in 'n historiese gebou en omgewing.
The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Frans De Klerk. U beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal u weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike statige ou historiese hotel.
The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie vir U resensie.
U beeld op die Klub word teen volle waardeer.
Ons vertrou ons sal U weer in die toekoms sien.
groete
Kimberley Klub
Olga C - Jun 2024
Algehele gradering
Klassieke gebou, geskiedkundige ervaring.
The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer
Goeie dag.
Baie dankie vir u resensie op ons instelling, rekening was vinnig en effektief opgelos. Ons vertrou om julle weer vinnig te sien.
Geniet die dag verder.
Groete, Kimberley Klub
Melissa L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Melissa. Jou beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal jou weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.
Piet S - Sep 2024
Algehele gradering
Die plek het so baie potensiaal, maar dit word nie ontgin nie.
The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Piet Strydom
Baie dankie vir u resensie, ek wil graag terugvoer gee as ek mag op 'n paar van jou punte.
1. Lampkap is baie moeilik om te vind, maar is wel op ons lys van herstel.
2. Lakens behoort nie vlekke op te hê nie, hulle is nuut.
3. Matte is die week gewas, jammer dat u die skoon matte gemis het.
Baie dankie vir u besoek, vertrou om julle weer te sien.
Groete
Kimberley Club
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Currey-straat 35, Kimberley-sentraal, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang