Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kimberley Club Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.6
Craig And Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Will come back to stay again. Nonnie, Cindy and Xolani welcomed us with heartwarming smiles and went out of their way to make us feel at home. Excellent service. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alletta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het lekker gebly en die kos was heerlik. Sal dit aanbeveel. Wat 'n juweel. Wow wow wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
The Kimberley Club Guesthouse
Baie dankie vir u resensie. U beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal u weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.

Albertus V
1 nag
4.4
Aug 2024

Excellent food and service. In particular, Lucy was an excellent host. Very interesting historical venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Unieke ervaring in 'n historiese gebou en omgewing. Ons het dit baie geniet. Besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
The Kimberley Club Guesthouse
Baie dankie vir u resensie, Frans De Klerk. U beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal u weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.

Lizette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Lieflike statige ou historiese hotel. The Kimberley Club Hotel is 'n pragtige plek uit Kimberley se diamantbloei-tydperk. Dit is pragtig onderhou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stacey
The Kimberley Club Guesthouse
Baie Dankie vir U resensie. U beeld op die Klub word teen volle waardeer. Ons vertrou ons sal U weer in die toekoms sien. groete Kimberley Klub

Olga C
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Klassieke gebou, geskiedkundige ervaring. Die verblyf was lekker. Die rekening was foutief. Kimberley Club het klaarblyklik nie rekord van die balansbetaling, wat 'n maand gelede gebeur het, nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
The Kimberley Club Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir u resensie op ons instelling, rekening was vinnig en effektief opgelos. Ons vertrou om julle weer vinnig te sien. Geniet die dag verder. Groete, Kimberley Klub

Melissa L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2024

Lekker. Ons het lekker gebly in die Kimberley Club Hotel, maar ek kan wel die volgende voorstelle maak: Kamer 5 se lugversorging werk nie. Die waterdruk in die stort is baie laag. Die stortkop kan ook dalk vervang word. 'n Groter kamerkas of kaste kan oorweeg word, want ons kon glad nie ons klere uitpak of ophang vir die week wat ons ingebly het nie, wat ongerieflik was.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Stacey
The Kimberley Club Guesthouse
Baie dankie vir jou resensie, Melissa. Jou beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal jou weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2024

Die plek het so baie potensiaal, maar dit word nie ontgin nie. Ek is bly ons het daar oorgebly, maar bloot vir die geskiedkundigheid daarvan. Die plek is ongelukkig nie goed onderhou nie - in ons kamer is een lampkap weg en 'n ander een stukkend. Lakens is gevlek en die kombers het 'n kol op. Matte oor die algemeen is nie baie skoon nie. Pragtige silwerware, maar dit word nie skoon gehou nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Stacey
The Kimberley Club Guesthouse
Goeie middag Piet Strydom Baie dankie vir u resensie, ek wil graag terugvoer gee as ek mag op 'n paar van jou punte. 1. Lampkap is baie moeilik om te vind, maar is wel op ons lys van herstel. 2. Lakens behoort nie vlekke op te hê nie, hulle is nuut. 3. Matte is die week gewas, jammer dat u die skoon matte gemis het. Baie dankie vir u besoek, vertrou om julle weer te sien. Groete Kimberley Club

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currey-straat 35, Kimberley-sentraal, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93959995320fd1365791a6a3968c0df6190dc4e9d58e080baefaf2a56d0612c14b97e92811b78589dad27ba5b57cf890f45d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 35 Currey Street Kimberley Central 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74103568234 24.765809769312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang