The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kingfisher Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Luca M - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Niel B - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful weekend getaway.
Lees meerJacques C - Jun 2024
Algehele gradering
An exhilarating and delightful getaway to a cozy cabin in the mountains.
Jaco V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspanning in asemrowende natuur.
Elmari S - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het elke sekond geniet, so ook ons 2 honde.
Braam V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspanne.
Gert E - Mei 2024
Algehele gradering
Ongeëvenaarde rustigheid.
Kerusha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil stay.
Hercules S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi omgewing. Alles is baie netjies. Almal is vriendelik.
Kobus V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Lindi B - Jan 2024
Algehele gradering
Groen en rustig.
Jaco B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig en pragtig en die uitsig van die chalets was great!
Carin C - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Janine J - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Nadine V - Mei 2024
Algehele gradering
Natuur skoon en rus.
Jacobus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie uitsigte en vriendelike honde.
Hennie M - Jan 2024
Algehele gradering
Dis duur vir wat jy kry.
Johan L - Jan 2024
Algehele gradering
Sjoe - fantasties!
Nico P - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het nooit besef dat daar 'n gem van 'n plek op ons drumpel is nie.
Carina D - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en natuurskoon!
Helge R - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Pragtige omgewing en rus vir die siel.
Carin C - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Looking forward for your next visit. Thanks for your feedback.
Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Sielsrus op sy beste.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Biae dankie vir jou terugvoering Johan. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Janine C - Mrt 2023
Algehele gradering
Great people, amazing views, perfect breakaway with tons to do.
Sandra K - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing time!
Braam D - Jan 2023
Algehele gradering
Stunning place. Staff very friendly.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Thank you so much, Natasha. Looking forward to see you soon.
Alicia T - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek met baie vriendelike diens.
Mark M - Jun 2023
Algehele gradering
It was very beautiful. And peaceful.
Pieter C - Mrt 2023
Algehele gradering
Altyd lekker en rustig.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Petrus. Was aangenaam om met jul te kuier. Sien uit na julle volgende kuier.
Martin C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie nice. Die bestuur is baie verwelkomend en laat jou tuis voel asof jy spesiaal is. Kan die bestemming regtig aanbeveel.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Deon C - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, goed ingerigte chalet met 'n ongelooflike mooi uitsig.
Wikus V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Jacques T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige uitsig!
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Dankie vir jul kuier by ons. Sien uit om julle weer te sien.
Marcel D - Des 2022
Algehele gradering
Perfek.
Sherylee W - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning! Book here for your next getaway.
Lees meerBelinda F - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable accommodation, quiet surroundings with awesome view!
Heinrich H - Sep 2022
Algehele gradering
Awesomely stunning. A winner from start to finish.
Gys S - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek!
Gustav E - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jean M - Jun 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Jacqueline J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie dankie dit was regtig 'n welverdiende naweek.
Monica N - Apr 2022
Algehele gradering
Such a wonderful stay. We loved the hiking, the fishing and the views. Booked 2 nights, and ended up staying for 3.
Theo I - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitmuntend.
Lees meerNadine J - Mrt 2022
Algehele gradering
Quit, restful.
Natasha M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus.
Jacques W - Aug 2022
Algehele gradering
Weggesteekte juweel.
Michelle F - Mei 2022
Algehele gradering
Wat 'n voorreg om in die pragtige deel van ons land te kon kuier.
Ryan D - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome, relaxing weekend away not too far from Jhb.
Bronwyn K - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer, pragtige chalet, en asemrowende uitsig.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Bronwyn. Ons is tans besig om Royal op te gradeer, onder andere nuwe beddegoed en linne in te sit. Royal word ook tans oor gedoen asook uit geverf.
Busi R - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful tranquil place.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Thank you Busi for your great review, We are always trying our best to keep all our guests happy, If you could please be so kind as to possibly let us know what items you would advise that our shop should stock that would be highly appreciated.
Susan B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Susan. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Este M - Jul 2022
Algehele gradering
The Love's Lure chalet is unacceptably cold in the winter.
Lees meerAnonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Frik G - Nov 2021
Algehele gradering
Gasvryheid met 'n verskil!
Lees meerDempsey H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustige wegbreek.
Janetha F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike, warm verwelkoming. Gasheer en gasvrou altyd vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer soontoe gaan.
Tanya H - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing weekend.
Lumare E - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek-plek.
Hannes W - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Hannes C - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en 'n plek om net asem te haal en te herlaai.
Carl D - Jan 2021
Algehele gradering
Beste kuier ooit.
Warren S - Jan 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek!
Michelle V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Annelie L - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing en bestuur is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Marike J - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Dawid M - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens.
Christa R - Sep 2021
Algehele gradering
Die personeel is uiters vriendelik, behulpsaam en heeltyd beskikbaar. Die kos was baie lekker. Atmosfeer rustig. Plek is skoon.
Vanessa B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Arina J - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, ontspannende langnaweek.
Lees meerTwanet F - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Wonderlike uitsigte en behulpsame personeel.
Elsa B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuur, vriendelike ontvangs, lekker kos.
Shann B - Jan 2021
Algehele gradering
Scenic and peaceful.
Silvana P - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful stay. Gorgeous place with magnificent views.
Dee M - Des 2020
Algehele gradering
A little piece of paradise.
Lees meerBryan J - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable with friendly staff!
Ivan V - Nov 2020
Algehele gradering
Bo verwagting en ongelooflik.
Lees meerCharmaine D - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome weekend.
Annalien G - Sep 2020
Algehele gradering
Sommer dadelik welkom en tuis gevoel. Goeie wegkom plekkie vanaf stad se lawaai. Pragtig
Shaun H - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastic and Breathtaking
Lees meerDaleen D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker!
Salmari F - Jan 2020
Algehele gradering
Ongelooflike rustigheid,
Kalinke L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Simone P - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik, pragtige plek.
Fred M - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.
Janis T - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastic, beautiful break in paradise.
Nadia V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rus in pragtige omgewing!
Danie L - Des 2019
Algehele gradering
'n Juweel.
Juanita S - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties, gasvrye personeel en rustig!
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Pragtige gaste, julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.
Elize K - Nov 2019
Algehele gradering
Vrede.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Was so aangegaan om sulke pragtige gaste te kon onthaal. Altyd welkom.
Vriendelike groete.
Elsabe
Kingfisher Lodge
Alida V - Okt 2019
Algehele gradering
Was 'n asemrowende wegbreek na 'n rustige plekkie in die bos.
Helena Elizabeth S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en pragtige natuurskoon.
Sandra K - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike plek om net te ontspan!
John T - Jun 2019
Algehele gradering
Very relaxing, total peace and quiet.
Johan H - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite en baie gesellige atmosfeer in die restourant.
Lees meerIzanri L - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful Weekend away!
Harry V - Feb 2019
Algehele gradering
Rus en vrede, natuurskoon gasvry, puik.
Jackie H - Sep 2019
Algehele gradering
Perfeksie.
Alet V - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige, heerlike verblyf.
Karlien N - Des 2019
Algehele gradering
Uitsig pragtig, diens uitstekend!
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Kingfisher Lodge.
Juan M - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome place. Breathtaking views. Friendly staff and owners.
Andre C - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Kevin D - Aug 2019
Algehele gradering
A piece of paradise off the beaten track!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Stukkie paradys weg van alles!
Dit was die eerste keer dat ons hierdie onderneming besoek het, so ek was nie seker wat om te verwag nie. Ek het dit bespreek op grond van die goeie resensies wat ek gesien het. Die resensies was akkuraat met die beskrywing van die standaard van die onderneming omdat dit rustig, skoon en goeie waarde vir geld was. By ons aankoms was ons aangenaam verras oor die skoonheid en rustigheid van die plek. Die eienaars was super vriendelik en behulpsaam en die lodge was goed toegerus en skoon. Alles in ag genome, was dit 'n wonderlike verblyf, wat soveel gedenkwaardiger maak is, dat ek een middag 7 forelle gevang het. Baie dankie julle.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Die mees aangenaamste gaste wat ons hier ontvang het. Altyd welkom by Kingfisher Lodge.
Panga Kiti K - Jan 2019
Algehele gradering
Unbelievable.
Michelle W - Des 2018
Algehele gradering
Rusplek vir jou siel.
Christiaan E - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, 'n stukkie hemel op aarde.
Yolandi V - Sep 2018
Algehele gradering
Net wat enige gejaagde lewe nodig het.
Valeria S - Sep 2018
Algehele gradering
What an absolutely amazing place. Such a wonderful setting and so relaxing. We simply loved it.
Chris G - Sep 2018
Algehele gradering
Rustigheid.
Gunther C - Jul 2018
Algehele gradering
Great people and awesome venue. Will be back soon and often.
Rae C - Jul 2018
Algehele gradering
What an amazing discovery.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n ongelooflike fonds.
Die lodge is fantasties. Dis beter as die advertensie. Ons is aangenaam verras, Sal gou weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petrus L - Jul 2018
Algehele gradering
Mooi omgewing en baie lekker gebly.
Raymond P - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Chris J - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en plek. Ons is so vriendelik verwelkom en sal dit aanbeveel vir almal, sal vir seker weer gaan.
Js N - Jun 2018
Algehele gradering
Hemels in die natuur met die vriendelikste mense en met pragtige, netjiese, skoon verblyf.
Lees meerRenaldo F - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte, mooiste waterval en vriendelikste diens, van die eerste minuut tuis gevoel.
Natasha B - Mei 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel en lekker ontspan.
Isella B - Mei 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker!
Hannelie V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met pragtige uitsigte.
Melani P - Apr 2018
Algehele gradering
Om jou tuis te laat voel.
Des D - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, veilig, netjies en baie rustig.
Julie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Ferdi H - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend skoonheid met huislike, maar tog professionele gasvryheid.
Lees meerMari S - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Pieter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Stukkie paradys binne gerieflike bereik van GP met ongelooflike gasvrygeid en goeie diens! Sommer dadelik tuis gevoel!
Lees meerThe Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Baie dankie Pieter, vir julle uitstekende resensie van ons plekkie. Ons waardeer dit baie.
Ons kan ook nie wag om julle weer hier te ontvang nie. Bring volgende keer jou maatskappy vir 'n naweek weg, of net die familie, maar hier is julle altyd welkom.
Zirkea en Gary, Elsabe en Vic.
Helmien S - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige plek!
Lou B - Okt 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Annerene P - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning plek, sal vir seker weer daar wil bly.
Phillip M - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Charmaine D - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful location, friendliest hosts.
Marnus V - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Ferdi P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi en rustige omgewing waar jy lekker kan uitspan.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Beste Ferdie,
Baie dankie vir die terugvoering, dit word sommer baie waardeer! Ons gaste is amal wonderlike mense wat die natuurskoon opreg kan wardeer.
Dit was spesiaal om julle hier by Die Kingfisher Lodge te kon huisves, en hoop om julle sommer weer gou te sien.
Groete,
Die Kingfisher spannetjie
Avon R - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Phil L - Jan 2018
Algehele gradering
You don't have to be a fisherman to enjoy this little piece of paradise!
Lees meerJaco B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspannende en kalmerende uitwerking liggaam en siel!
Blackie S - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge se terugvoer
Baie dankie Blackie en Karin, vir die terugvoering. Ons waardeer dit sommer baie.
Dit was baie lekker om julle te ontmoet, en ons hoop ons sien julle sommer weer gou.
Die visvang het net beter geword, na julle ongelukkig klaar weg was, en Thomas die chef)moes hulle of bak, of skoonmaak vir die gaste om huis toe te vat. Daar was 17 in totaal gevang net na julle weg was.
Net jammer Blackie het nie een gevang nie. Volgende keer
Groete
Zirkea
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R36, Watervalplaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang