Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kings Lodge

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Theuns B
1 nag
4.0
Feb 2024

Gerieflik. Die personeel was baie vriendelik en die kamers skoon. Perfek vir iemand wat 'n oornag slaapplek soek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2023

Baie aangename personeel. Benodig 'n generator.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Engela S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Baie gerieflik en mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2020

Die ontvangs baie swak en onaangenaam. Ons is onvriendelik behandel, vir ons vertel ons het nie geboek nie. Maar die man was werklik baie baie onvriendelik. Die ligte het nie gewerk in die badkamer nie, gedurende die nag het die badkamer se lig aangekom, en ons kon nie die lig afsit nie. Het die deur toe gemaak. Die stort water was baie swak. Die fout is by die stort kop. Ons moes vra vir suiker en melk.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jaqualine D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2019

Great place for any occasion. I would so recommend this Lodge, the staff is friendly, rooms are spacious and beautiful and their breakfast is the best I've had in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

Vriendelike diens en baie mooi plekkie. Alhoewel ons net oorgeslaap het, was die diens puik en vriendelik. Die erf en kamers was baie netjies. Sal beslis weer inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Nov 2018

Gerieflik, baie spasie en vriendelike personeel. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was waarde vir geld. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Petro T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2017

Te vinnig. Wonderlike ontbyt, perfekte ligging vanaf die kursus wat ons moes bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2017

Lodge is clean and very safe. I really had a great stay. The room was clean and neat and parking inside safe. Thanks to Robert for the friendly service and i would book again with you guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14de Laan 95, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzZDU3YWNhLTAyMzAtNDY1ZS1hMzQzLTc4YjJjNTk3MjA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 95 14th Avenue Northcliff 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150664797726 27.947633663283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang